In ʼn verrassende wending het die ANC Vrydagoggend ʼn amptelike verklaring uitgereik om spesifiek plaasaanvalle te veroordeel in skrille kontras met pres. Cyril Ramaphosa se onlangse ontkenning van plaasaanvalle by die Verenigde Nasies in New York.
Alles vir Vrydag 19 Oktober 2018
Onlangse gebeure bevestig vryheidstrewe in talle lande
’n Hele aantal gebeure oor die wêreld heen die afgelope maand of wat, het weer bevestig dat die strewe na selfbeskikking nie maklik geblus word nie.
Verdagte in Gauteng doodgeskiet ná rooftog in Mpumalanga
Die verdagtes het beheer oor die gesteelde voertuig verloor op Solomon Mahlanguweg en toe op die polisie losgebrand terwyl hulle te voet van die toneel probeer vlug het.
Zille skuif Winde na veiligheidsamp
“Dit is gepas om hom in die aanloop tot die verkiesing regstreekse, praktiese ervaring in dié portefeulje te gee.”
Tersiêre onderrig in klassieke styl
Stel jy belang in die Geesteswetenskappe binne ’n dinamies Christelike omgewing? Stel jy belang in Afrikaans as onderrigtaal? Die APA in Pretoria is dalk net die plek vir jou.
Herrie ná skole gevra word vir lyste van gay leerders
“Die skep van so ʼn databasis oortree die privaatheid van dié leerders se leefstyl en kan in die verkeerde hande maklik tot fisieke leed lei.”
‘Droom bewaarheid’ ná pa van 7 boerpot wen
“Ek het nog altyd gedink hoe dit sal wees om in my eie huis wakker te word met al my kinders by my. Dit was nog altyd my droom.”
Stad Kaapstad kry hofbevel teen busstakers
“Ek weier om met stakende werkers in gesprek te tree deur die EFF, wat desperaat is om hulself as ‘makelaars’ te vestig in ʼn omgewing waar hulle nie hoort nie en geen wettige mandaat het nie,”
Boek: Wit terroriste
Dié terreurveldtog van militante Afrikaners, wat die land in die 1940’s naby aan die afgrond van anargie gebring het, is vandag grootliks vergete. Wat het hulle gedryf? Waarvoor het hulle baklei? Was hulle verraaiers of was hulle ware patriotte?
Meeste klagtes oor dié mediese skemas
Die Raad op Mediese Skemas (RMS) het in 2017 meer as 4 600 klagtes oor mediese skemas ontvang.
Resep: Blatjanghoender
Perfek vir Sondagmiddagete!
Moord op veiligheidswagte sterk veroordeel
“ʼn Aanval teen ʼn veiligheidswag is gelykstaande aan ʼn aanslag teen die staat.”
Optiese illusie gebruik klank om jou oë te mislei
Navorsers by Caltech het ʼn optiese illusie ontwerp wat op klank gebaseer is – en dit lei duisende mense om die bos.
Gasmaatskappye dalk beboet oor prysvasstelling
Die Mededingingskommissie het Donderdag vyf vloeibare petroleumgas-maatskappye na die Mededingingstribunaal verwys vir vervolging oor beweerde kartelgedrag.
Curriebeker-tafel gedek vir skokke
Die naweek se Curriebeker-uitslae lê dermate voor die hand dat dit in werklikheid die tafel vir ʼn groot skok of wat dek.
Seun se droom bewaarheid toe pa troue kon bywoon
ʼn 62-jarige pa wat aan ʼn bed vasgekluister is, kon danksy die gemeenskap se hulp sy seun se troue bywoon.
MotoGP: Honda gooi ʼn stewige skaduwee oor Ducati
Die Japannese MotoGP (die vierde laaste wedren van die jaar) word Sondag op die Motegi Twin Ring-baan in Japan gejaag.
Betogers versper Witbank-pad glo oor behuising
“Mense wonder hoekom staan die HOP-huise wat hulle anderkant die dubbelpad [R544] gebou het, nog leeg.”
Vandag se sportnuus
Alle oë is op die halfeindstryde van die Curriebekerreeks gerig wat môre beslis word terwyl die vierde krieketwedstryd in die Eendagreeks tussen Sri Lanka en Engeland môre in Kandy gespeel word.
Woord: hertzoggies, smutsies, tweegevreetjies
Waar kom ons aan die gebak hertzoggies, smutsies en tweegevreetjies se name? Taaltoffie stel ondersoek in