Volgens nooddienste is die bestuurder en voorste passasier van die luikrugvoertuig op slag dood en moes paramedici meganiese toerusting gebruik om die liggame uit die wrak te verwyder.
Alles vir Vrydag 19 Oktober 2018
Tekenprent: Die ‘nuwe’ vrou
Hier is tekenprentkunstenaar Jerm se tekenprent vir die week
Ek mag nie op matriekvakansie gaan nie
Iets waarna elke matriek uitsien, is daardie oomblik wanneer jy jou laaste vraestel geskryf het en jy letterlik niks het om voor te leer nie. Daai maand of twee waar jy net jouself kan geniet voor die volgende fase van jou lewe begin.
Boek: Wegkomkans (hersiene uitgawe)
Die heruitgawe van ‘Wegkomkans’ is die resultaat van herhaaldelike versoeke deur haar volgelinge om dié gewilde teks vir ʼn nuwe generasie beskikbaar te stel.
Vermiste hond ná vier jaar met eienaar herenig
“As Scotty vier jaar gelede al geneem is vir ʼn skandering, sou dit hom en Werner jare lange hartseer gespaar het.”
SA se beste skeidsregter praat met Pierre Massyn
Hy was Suid-Afrika se eerste Joodse toetsskeidsregter. Sy regte naam was Motel, maar niemand noem hom Motel nie, sommer net Max. Perssku en beskeie soos hy is, gun hy my ’n eksklusiewe onderhoud.
Gelykheid, menswaardigheid en regstellende aksie
Dit is tyd dat ons weer kyk na wat die Grondwet die staat en ander werkgewers toelaat om in die naam van regstellende aksie te doen of nie te doen nie.
Oktober, ʼn belangrike en rigtinggewende verkiesingsmaand
In Oktobermaand vanjaar vind verskeie nasionale en streeksverkiesings plaas, (of het reeds plaasgevind), wat met belangstelling dopgehou word en wat toekomstige rigtings kan aandui.
Vermeende stropers in gastehuis aangekeer
Ses vermeende renosterstropers is by ʼn gastehuis in Pongola, KwaZulu-Natal, in hegtenis geneem met ʼn jaggeweer, ammunisie, jagmesse en ʼn byl in hul besit.
Nugent verdedig sy SAID-verslag
“Julle kan debatteer as julle wil, maar ons siening en gevolgtrekking is dat daar ʼn probleem is en dat die huidige kommissaris verwyder en ʼn nuwe een aangestel moet word,” het Nugent gesê.
Pretoria: Hier kan jy vandag nié ry nie
Die Stad moedig inwoners aan om minder afhanklik te wees van hul privaat voertuie en eerder van openbare vervoer soos Tshwane se busdiens, Metrorail, Gautrein of taxi’s gebruik te maak.
Gedagte vir die dag: Liefdesdade
Die liefde van Christus dring ons. (2 Korintiërs 5:14)