Niemand verwag waarskynlik ernstig dat die huidige kernonmin tussen die VSA en Rusland tot ’n kernoorlog sal lei nie, maar die blote feit dat beide presidente Donald Trump en Wladimir Poetin nie juis reputasies as die wêreld se stabielste leiers het nie, sal tog ’n effense onrustigheid in sommige kringe, veral Wes-Europa, veroorsaak.
Alles vir Dinsdag 23 Oktober 2018
Afrikaanse sanger verwelkom eerste seuntjie
“Baie welkom Pieter David. Ons is geseënd. Hoop jy het jou eie kredietkaart saamgebring.”
Aanhoudende brandstofprysstyging ’n harde slag vir landbou
Maree ontleed die kostefaktor verder. Hy sê dat wat verbruikers ook nie moet vergeet nie, is dat kunsmis en chemiese middels se pryse ook gekoppel is aan die olieprys, want dit is neweprodukte van die proses. ’n Styging in die olieprys laat ook kunsmispryse toeneem.
Foto’s: ‘Kitsbankrowers’ ná jaagtog vasgetrek
Vyf gewapende verdagtes het uit die voertuig gespring en oor ʼn oop stuk veld in ʼn woongebied in gevlug.
Kenner waarsku malaria maak terugkeer in SA
“Maak seker jy weet waar die malariagebiede in Suid-Afrika is en verstaan watter voorsorgmaatreëls jy voor jou besoek moet tref.”
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Hyundai se nuwe kruismodel
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
5 Afrikaanse reekse wat jy nou kan kyk
Jy het nie ʼn DStv-rekening nodig om die jongste episodes van die gewildste Afrikaanse programme te kyk nie – splinternuwe episodes van die kykNET-uitsendings is weekliks op Showmax te sien!
Luister in 3 minute: Mboweni se eerste mediumtermynbegroting
Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is Tito Mboweni se aanstelling as minister van finansies en die mediumtermynbegroting wat hy die week lewer en die kwessie van munisipale verval.
Karlien van Jaarsveld klim die Maroela Media Top-20
“Rooilipsoene” het met vier posisies geklim sedert verlede week.
Vandag se sportnuus
Die eindstryd van die Curriebekerreeks word Saterdag op Nuweland in Kaapstad beslis. Die Westelike Provinsie en die Sharks pak mekaar om 16:00.
Is liefde regtig moontlik sonder ’n vrye wil?
Die lewe bestaan uit keuses. Daar is baie dinge waaroor ons nie beheer het nie, maar wié ons is en waar ons is, is grootliks die gevolg van ons eie keuses.
Suid-Afrika kry nóg stroop om die mond by rolprentfeeste
Die Suid-Afrikaanse dokumentêre rolprent STROOP: Journey into the Rhino Horn War het die gesogte prys vir Beste Dokumentêre Rolprent by die vooraanstaande San Diego Internasionale rolprentfees in Oktober verower
Departement besig met plasings in Gauteng-skole
Die Gautengse departement het gesê ongeveer 80% van leerders is reeds in staatskole geplaas.
Twee beseer tydens skietery op M1-snelweg in Jhb
ʼn Man en ʼn vrou is Maandagmiddag kritiek beseer ná ʼn skietery op die M1-snelweg naby die Jan Smuts-afrit in Parktown, Johannesburg.
Paneel op soek na nuwe hoof van vervolging
Die raadgewende paneel van die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV) het Maandag vir die eerste vergader ná pres. Cyril Ramaphosa hulle aangestel het om “waardige” individue vir die amp te identifiseer.
Links en regs vandag – globalisme teenoor nasionalisme
Die een groot tema wat vandag linkses en regses skei, is globalisme teenoor nasionalisme en lokalisme, skryf Sebastiaan Biehl.
Marikana-konstruksiewerkers vra Mathunjwa se hulp
Konstruksiewerkers by twee skagte van Lonmin se Marikana-myn naby Rustenburg in Noordwes, wil hê Amcu-president Joseph Mathunjwa moet ingryp in hul loononderhandelinge.
Agterstand in skole-infrastruktuur vereis onmiddellike aksie
Die Suid-Afrikaanse publiek en die parlement kan nie net eenvoudig aanvaar dat daar nie genoeg hulpbronne is om alle openbare skole se infrastruktuur te verbeter en te beveilig nie – veral waar daar duidelik vermorsing van fondse is.
Gedagte vir die dag: Die krag van waarheid
Die waarheid bly in ons en sal ewig by ons wees. (2 Johannes vers 2)