“ʼn Klomp mense het al gebel. Party beskuldig hul bure en ander sê hulle sal ons help om die swembad op te spoor – ons moet net eers vinnig vir hulle geld gee.”
Alles vir Donderdag 25 Oktober 2018
Formule Een: Hamilton mik na sy vyfde titel in Meksiko
In Formule Een word die Meksikaanse Formule Een Grand (die derde laaste wedren van 2018) Sondagaand om 21:10 afgehandel.
Tekenprent: Mini-begroting
Tito Mboweni, minister van finansies, het Woensdagmiddag sy eerste mediumtermynbegroting gelewer.
Jong vrou aangerand, geskop op Noordwes-plaas
Dit was vermoedelik dieselfde mans wat die afgelope week bokke en skape op die plaas gesteel het en na wie buurtwaglede eergisteraand onsuksesvol in die omgewing gesoek het.
Leah verklap agter-die-skerms-staaltjies oor ‘Boer soek ʼn vrou’
ʼn Donkie en ʼn vlakvark het op Toanette se plaas gesorg vir groot konsternasie terwyl Leah op Johan se plaas ʼn bietjie meer gekry het as waarvoor sy gehoop het.
Nuuskommentaar: Skoolboelies
Selfdood onder bitter jong skoolkinders en ander doodsoorsake, ouers wat lyfwagte saam met hul kinders skool toe stuur en die talle nuusberigte (gaan google gerus “skoolboelies”) is ’n probleem wat geen bestaansreg het nie. Gemeenskapsdruk op skole moet so volgehou word dat skole eenvoudig boeliegedrag uitroei.
DA: ‘Ons kritiseer OB omdat sy nie haar werk doen’
Die DA het gesê hy hoop nie net die hof verklaar haar verslag oor die Vrede-suiwelprojek onwettig nie, maar hou die OB ook persoonlik aanspreeklik vir die koste daarvan.
Resep: Smeerkaas
Maroela Media-leser Petra Bekker het gesê sy het dié resep begin maak omdat niemand in haar gesin van botter op hul brood hou nie.
DZL se boodskap aan matrieks: ‘n Belofte in jou toekoms
Die twee manne van DZL het ʼn boodskap vir julle! Hierdie is ʼn tyd waar baie keuses gemaak moet word, dus: hanteer net een dag op ʼn slag!
Boek: Clover Onthoukos
Al 55 disse is afgeneem – en die foto’s alleen kan ʼn mens honger maak.
’n Venster van idees
Suid-Afrikaners sal moet waak teen idees waarmee hulle gemanipuleer kan word, skryf Johan Nortjé.
Vandag se sportnuus
Die voormalige Springbok, Jean Deysel, het sy onmiddellike uittrede uit rugby aangekondig en in krieketnuus is die tweede Eendagwedstryd tussen Indië en die Wes-Indiese Eilande gister in Indore gespeel.
Optoggangers vaar vandag strate in teen rasse-uitsluiting
Ongeveer 2 000 mense word vandag verwag by ʼn reuseoptog teen Sasol en algehele rasse-uitsluiting wat na verwagting groot verkeersontwrigting in die Sandtonse sakesentrum sal veroorsaak.
Mini-begroting: ‘Kan ons uit hierdie gat kom?’
“Die minister was eerlik oor die benarde situasie van die ekonomie en die absoluut verskriklike toestand van staatsfinansies in Suid-Afrika.”
Werker sterf in fratsongeluk by fabriek
Paramedici is omstreeks 17:33 na die toneel ontbied, maar daar was niks wat hulle vir die man kon doen nie aangesien hy by hul aankoms reeds dood was.
Gedagte vir die dag: Betroubare woorde
Dit is ’n betroubare woord. (2 Timoteus 2:11)