“Ons regsverteenwoordigers het aan me. De Lille se prokureurs geskryf na aanleiding van haar opmerkings om te sê ons verwag van haar om die tuig Woensdag neer te lê soos ooreengekom.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 30 Oktober 2018
SAUK wil 2 000 ontslaan
Dit gaan sy verstand te bowe dat die tesourie bereid was om die SAL en SA Express te red, maar geen maatreëls tref om die SAUK as die openbare uitsaaier te red nie.
‘Skisofreniese’ ANC reël optog teen homself
“Die optog teen homself sal die kiesers nie oortuig dat dit nie wel die ANC was wat e-tol ingestel het teen die wense van Gautengers nie.”
Pa kry drie keer lewenslank vir verkragting
Hy het sy kind telkens van haar oppasser weggeneem en verkrag.
Tshwane jammer oor ontwrigte vullisverwydering
“Dis uiters kommerwekkend dat hierdie mense hul aggressiewe optrede uitgebrei en verder gevoer het as vullisverwante dienste en nou munisipale werknemers se lewe bedreig.”
Man ondervra oor advokaat se skietdood
Mihalik (50) is Dinsdagoggend in die kop geskiet terwyl hy sy kinders, ʼn seun (8) en meisie (16), by die private skool Reddam House in Groenpunt, Kaapstad, afgelaai het.
Die dag toe die dokter die pasiënt geword het
“Wat my bybly, is hoe my pa reageer het. Hy het die nuus verskriklik sleg opgeneem.”
ToekomsVenster: ’n Stem van hoop
Hy is ʼn stem vir die wat nie ʼn stem het nie. Hy roep ons ook om ʼn stem te wees vir die stemlose in ons samelewing.
Sekspastoor-verhoor: Hof sê oor verdediging se aansoeke
Die Nigeriese pastoor staan tereg op 63 hoofaanklagte en 34 alternatiewe aanklagte van onder meer mensehandel, verkragting, seksuele aanranding, rampokkery en sameswering met ʼn ander persoon om ʼn seksuele misdaad te pleeg.
Die wêreld in foto’s – 30 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Vuiste klap oor Oppenheimers se private lughaweterminaal
ʼn Man het tot by Nicky en Jonathan Oppenheimer gestap, sy vinger na hulle gewys en hulle te lyf gegaan voor lede van die parlement se veiligheidspan tussenbeide getree het.
ANC-hoofsweep in Gautengse wetgewer bedank
Hlongwana is betrek by bewerings van korrupsie van ongeveer R1,2 miljard toe hy destyds LUR van gesondheid was.
Selfs meer in derde kwartaal werkloos
Die formele sektor het duisende werkgeleenthede verloor, maar in die informele sektor het 188 000 meer mense nou werk as in die tweede kwartaal.
Boekehoek: Recce-beginsels werk!
Het jy nog altyd gewonder hoekom jou organisasie sommige projekte en take suksesvoller afhandel as ander? Dit mag dalk iets te doen hê met die grootte van die span wat die projek hanteer het.
Wes-Kaap-brande: Name van oorledenes bekend
Een van die oorledenes was maar 11 maande oud.
Fotografiekompetisie gekanselleer ná herrie
Die hospitaalgroep het om verskoning gevra vir die “onsensitiewe oorsig” van die kompetisievoorwaardes, sowel as enige onbedoelde aanstoot wat dit kon gegee het.
Nuwe spioenasie-riller Condor is vol intrige
Moenie dié verslawende TV-reeks met Max Irons en Brendan Fraser misloop nie.
Maatskappynuus: MTN, Famous Brands hof toe en Clicks styg uit
Twee Suid-Afrikaanse maatskappye wat in die buiteland groener weivelde gaan soek het en wind van voor gekry het, gaan hul tot regsaksie wend om uit hul dilemma te kom.
Niemand nog vas vir moord op Rohde-advokaat
Mihalik, wat onder andere die Seeff-baas en moordbeskuldigde Jason Rohde verteenwoordig het, se agtjarige seun is in die aanval beseer en na ʼn hospitaal gebring.
Sakelui eis miljoene by polisie ná betogers fabrieke afbrand
“Dit was asof ʼn deel van my lewe weggevat word. Die plundering word voor jou eie én die polisie se oë gedoen en ek kon net toekyk hoe dit gebeur.”