In die tweede ronde van die Brasiliaanse presidentsverkiesing was die keuse tussen duidelik links en duidelik regs.
Alles vir Dinsdag 30 Oktober 2018
VIA kies koers Hollywood toe met nuwe werklikheidsreeks
“Min mense weet van die kompetisie en ons wou graag ʼn program vervaardig wat die kinkels agter die skerms wys, asook die knaende senuwees en selfs die oordadige ouers.”
Honderde wapenlisensies wag om afgehaal te word
Indien die vuurwapenlisensies nie betyds afgehaal word nie, sal dit teruggestuur word aan die polisie se hoofkantoor en eienaars van voor af moet aansoek doen.
Gemeenskapsradiostasies: Dit is waar Afrikaans geleef word
“Gemeenskapsradiostasies is die plek waar Afrikaans elke dag gelééf word. Terwyl ons vergader, debatteer en strategieë vir Afrikaans se oorlewing bespreek, is die omroepers van die Afrikaanse gemeenskapsradiostasies elke dag besig om Afrikaans op die mooiste kleurrykste manier moontlik te praat.”
Padtoets: ʼn Basiese luukse voertuig?
Die Mercedes-Benz se intree C-klas het die gewone funksies soos elektriese vensters, klimaatbeheer, ʼn goeie klankstelsel, spoedbeheer, ABS‑remme en ʼn magdom lugsakke, maar sonder al die nuwe truuks en speelgoed waaraan mens gewoond is.
Tienerfiksie wat sprankel
Tieners wat lief is vir lees kan nou al kliphard begin skimp om die volgende boeke present te kry om die komende luilekker Desembervakansie te lees.
Baie op die spel in promosie-relegasie-wedstryd
Te veel rugby? Watwou!
Sewe lyke in Gautengse huis gevind
Omdat die reuk ook buite die huis gehang het, het hulle in ʼn buitevertrek gesoek en daar op nog ʼn vrou en nog twee kinders se liggame afgekom.
Kommer ná China regulasies oor renosterhoring verslap
“Die hervat van ʼn wettige mark vir die produkte is ʼn reuse‑terugslag in die pogings om hierdie diere in die natuur te bewaar.”
Die tier van die Karasberge
Soos ek mos reeds genoem het, is Chris ʼn baie geleerde mens en hy vertel my ʼn wonderlike storie. Ek dink amper dis waar maar jy moet maar self besluit.
Nuuskommentaar: Veldbrande en die mens se rol
Vir die tweede agtereenvolgende jaar woed verwoestende veldbrande in die Suid-Kaap, en elke keer het dit menselewens geëis. Al word die mens van sy aandeel in klimaatsverandering “vrygespreek” soos skeptici wil hê, staan hy skuldig oor die rol van indringerplante.
Só help jy die matrikulant in jou huis
Hier is ‘n paar wenke om dit vir die matrikulant in jou huis bietjie makliker te maak om te fokus en te leer
SA provinsie het vuilste lug ter wêreld
“Omdat Suid-Afrika se steenkoolgordel van die meeste inwoners weggesteek is, is dit maklik om te ontken dat dit regtig bestaan.”
Video: ‘n Paar wenke vir die eindeksamen
Die bekende aktrise Mila Guy deel in dié video ‘n paar goeie wenke met matrikulante wat dalk met die eindeksamen se leerwerk spook.
Groen agterste driehoek aan die diep kant teen Engeland
Dis ʼn baie groot waagstuk, maar hoe anders sal jy weet of die Springbokke se agterste driehoek Saterdag op Twickenham die mas in die toetswedstryd teen Engeland sal opkom as jy hulle nie aan die diep kant ingooi nie?
Video: Kat onverwags saam met modelle op die loopplank
ʼn Rondloperkat het onverwags sy verskyning gemaak tydens ʼn modevertoning in Turkye.
Droogtekrisis: ‘Dis dié verskil tussen Kaapstad en Melbourne’
Volgens Turton gaan die Australiese staat Victoria en die stad Melbourne voortdurend vooruit, ten spyte van streng waterbeperkings.
Duitse kanselier kondig uittrede aan
“Dit is vandag tyd vir my om ʼn nuwe hoofstuk te begin.”
Hartseer nuus ná verwaarloosde diere se redding
“Ons het daarvan gedroom om te sien hoe hy vrylik rondhardloop in een van ons dierehawens.”
Beroertes: Ken die tekens en simptome
Mense wat ouer as 55 is, het ʼn groter kans om ’n beroerte te kry.