Oudkolonel William Endley sal Donderdag vrygelaat word as deel van ʼn vredesverdrag.
Lees meerAlles vir Woensdag 31 Oktober 2018
‘Ek is vry’ – Patricia de Lille
“Ek is vry, vry van verdrukking,” het Patricia de Lille Woensdag op die trappe by die Wes-Kaapse hooggeregshof gesê ná sy haar bedankingsbrief onderteken het.
Transnet ondersoek aankope van 1 064 lokomotiewe
Transnet het Woensdag gesê hy ondersoek bewerings van onbehoorlikheid oor die rol wat raadgewers en konsultante, insluitend Regiments Capital, Trillian Advisory Services, Trillian Capital Partners en Nkonki Inc gespeel het in die maatskappy se aankope van 1 064 lokomotiewe in 2014.
Dan Plato is die nuwe burgemeester van Kaapstad
Dan Plato sal Donderdag as die nuwe burgemeester van Kaapstad beëdig word.
Moordverdagte ná 11 jaar aangekeer
ʼn Man is vandeesweek in hegtenis geneem in verband met die moord op twee persone in Desember 2007 in KwaZulu-Natal.
Munisipale kantoor ‘moedswillig beskadig’
Die Stad Kaapstad se munisipale kantoor in Macassar is deur inwoners van ʼn informele nedersetting aan die brand gesteek.
Vermiste KZN-vrou in lykshuis gevind
ʼn 21-jarige vrou van KwaZulu-Natal wat twee weke gelede verdwyn het, is dood aangetref in ʼn staatslykhuis in Phoenix, noord van Durban.
ToekomsVenster: Hoe gemaak in ’n ongelyke wêreld
Hoe bring ʼn mens hoop in ons land?
Oud-Witsie kry al 16 Israel se toetspunte
ʼn Oud-Witsie het Saterdag al 16 Israel se punte teen Kroasië in hul kragmeting in Zagreb, Kroasië, in Afdeling 1 Suid van Rugby Europa se reekse aangeteken.
Twee aangekla oor advokaat se moord
Twee persone is aangekla van die moord op adv. Pete Mihalik en van poging tot moord op sy agtjarige seun.
Perlemoen van R8 miljoen in Rondebosch gevind
Lede van Kaapstad-polisie se honde-eenheid het Dinsdagaand reageer op ʼn klagte oor ʼn onaangename reuk by ʼn huis in Rondebosch en het ondersoek ingestel.
Goeie én slegte nuus oor brandstofpryse
Die Automobiel Assosiasie (AA) het Woensdag sy vooruitskatting gedeel oor die verwagte brandstofpryse vir November.
Joernalis verkla polisie, metropolisie oor ‘aanranding’
“Sowat 15 polisiebeamptes het die kamer binnegestorm nadat hulle die deur oopgeskop het.”
Die wêreld in foto’s – 31 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Gedig: Sê nou
“Sê-nou is ʼn lekker sê: Alles wat ʼn mens wil hê, alles wat jou hart begeer kry jy daarmee en nog meer.” AG Visser se gedig, “Sê nou”
Pensioenaris oornag R56 miljoen ryker
“Ek het nog altyd daarvan gedroom om op ʼn vliegtuig te klim en Kaapstad toe te vlieg. Ek het altyd met my kinders gespot dat indien ek eendag die Lotto wen, ek met ’n vliegtuig sal vlieg sodat ek kan weet hoe dit voel.”
Foto’s: Hele dorpie in Nieu-Seeland te koop
ʼn Dorpie, wat al drie dekades lank verlate is, is in Nieu-Seeland te koop.
Waterpolo-afrigter steeds nie gevonnis
Regter Peet Johnson het sy misnoeë te kenne gegee. “Ek is baie ontsteld hieroor. Ons het lank terug op hierdie datum ooreengekom.”
De Lille bedank as Kaapstad se burgemeester
“Wanneer mense jou misbruik, moet jy wegstap.”
Mkhize ‘dra nie kennis’ van VBS-geld aan ANC
Hy erken hy het die bank se top-amptenare ontmoet, maar beweer dit het gehandel oor die ANC se visie vir transformasie en nooit oor onderlinge gunste nie.