“Meer as 100 van die munisipaliteit se werkers het hul Oktober-salaris [laat] ontvang en die bydraes tot hul mediese skema en aftreefonds is drie maande agterstallig.”
Lees meerAlles vir Donderdag 1 November 2018
Kiwi’s se groepe bekend, SA franchise’e soek nog afrigters
Nieu-Seeland is maar altyd daardie trappie (of meer) voor die ander rugbylande.
‘Yes4Youth mislei publiek oor oopstelling van skema’
“Yes4Youth sê steeds vir die jong wit werklose: “Jy is eintlik onwelkom; gaan staan asseblief in ʼn ander ry.”
ToekomsVenster: Volharding
Leer ken die kuns van wag.
‘Talle Afrikaanse skole gedwing om in Engels te onderrig’
Weens die Gautengse onderwysdepartement se swak beplanning word Afrikaanse skole gedwing om leerders in te skryf wat in Engels onderrig sal moet word, nes die…
Groot getal in busongeluk beseer
“ʼn Volwasse vrou het in die ongeluk gesterf, nog een is ernstig beseer en 47 passasiers se beserings wissel van gering tot matig.”
Rugbykuier onthou verdwaalde vliegtuig
Die sage van ʼn verdwaalde vliegtuig is een van die herinneringe wat opgediep is toe spelers en administrateurs van die gewese Oos-Vrystaatse Rugbyunie Saterdag ʼn reünie op Bethlehem gehou het.
Faksies praat ná skietery by kerk
In vanoggend se voorval het twee groepe lidmate van dieselfde kerk op mekaar geskiet.
Bokspan: Damian in vir Willie, Ivan vervang Faf
Nou sal die ondersteuners werklik weet watter waarde Willie le Roux en Faf de Klerk tot die Springbokspan toevoeg.
12 bestemmings in Afrika wat jy moet besoek
Hier is ʼn paar bestemmings wat beslis op jou emmerlysie moet wees: dit is die poort na die hart en siel van dié besonderse kontinent.
Byna 250 000 nuwelinge kry plek in Gautengse skole
“Dit was ʼn moeilike proses, want ons het meer aansoeke ontvang as wat ons verwag het.”
Die wêreld in foto’s – 1 November 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Ondersoekers vind ‘swart boks’ ná vliegtuig in see val
Net ʼn paar minute nadat die vliegtuig opgestyg het, het die vlieënier toestemming gevra om terug te draai na die lughawe en die versoek is toegestaan.
Só lyk Mej. Wêreld SA se uitrusting
’n Skoonheidskompetisie is nie die plek vir ʼn vervelige rok nie”
Groen Engelse pak die Bokke
Wat voer die Engelse rugbyafrigter, Eddie Jones, in die mou vir Saterdag se toetswedstryd teen die Springbokke op Twickenham?
‘Gigaba moet bedank’ (maar gaan waarskynlik nie)
“Daar is geen riglyne oor wat die president móét doen nie, maar Gigaba het ernstige oortredings begaan.”
Woedende Brett Herron bedank uit DA
Herron het ʼn striemende aanval op die DA geloods toe hy sy besluit om te bedank aan die media in Soutrivier bekendgemaak het.
Boekresensie: Retoer Pretoria – Provence
Dié boek beloof om die leser behoorlik te trakteer op leesstof wat jou laat skater, verlang, dink en soms ook ’n traan laat afvee. Sy neem jou sak en pak saam op ’n nostalgiese reis deur haar kleurvolle lewe en deel haar herinnerings en ervaringe gulhartig.
Transgender gevangene hof toe oor hare, grimering
“Ons vra net dat sy redelik geakkommodeer word en dat sy haarself kan uitleef op die manier wat ander mense as vanselfsprekend aanvaar.”
Matrieks: Die #TienGebooie vir Vrydag se Fisika-vraestel
Matrieks skryf Vrydag die eerste Fisiese Wetenskap-vraestel en ons almal weet hoe moeilik hierdie vak kan wees! Hier is ‘n paar wenke