Opposisiepartye het stewig gegroei en die ANC het nogmaals noemenswaardig teruggesak in ses tussenverkiesings wat die afgelope twee weke op uiteenlopende plekke dwarsoor die land gehou is.
Lees meerAlles vir Vrydag 2 November 2018
Ramaphosa had ‘geen ander keuse’ as om Moyane af te dank
Die parlementêre staande komitee oor finansies het Vrydag gesê pres. Cyril Ramaphosa het geen ander keuse gehad nie as om SAID-hoof Tom Moyane af te dank.
Twee Bokke onder Wêreldrugby se vyf bestes
Beauden Barrett, wat die afgelope twee jaar as Wêreldrugby se speler van die jaar gekroon is, is wéér onder die vyf spelers uit wie vanjaar se beste gekies gaan word.
Familie in hof oor musikant se begrafnis
Lerato Sengadi, die lewensmaat van die wyle Hip-Hop Pansula (HHP) Jabulani Tsambo, het gesê hy het ʼn geskiedenis van depressie en verslawing.
SAL: Gemengde gevoelens oor Mboweni se uitlatings
Organisasies het met gemengde gevoelens reageer ná die minister van finansies se uitlating dat dit nie langer die moeite werd is om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) te probeer red nie.
Springbokke: Begin goed, eindig goed
Die belangrikste bousteen vir enige rugbytoer word in die eerste wedstryd gelê.
Sewe Christene sterf tydens aanval in Egipte
Islamitiese militante het Vrydag ʼn bus met Christen-pelgrims in Egipte aangeval. Minstens sewe persone is dood en 12 is beseer.
Twee gevonnis oor Alexandria-boer se moord
Die provinsiale polisiekommissaris in die Oos-Kaap het die vonnisse van die twee beskuldigdes in verband met Riaan Scheepers se moord verwelkom.
ToekomsVenster: ’n Teken van die seën van die Here
Gelowiges moet in eenheid met mekaar saamlewe.
Ford Kuga-saga: Geregtelike ondersoek volg meer as drie jaar later
Die familie van Reshall Jimmy (33), die man wat in Desember 2015 dood is toe sy Ford Kuga aan die brand geslaan het, is ʼn paar treë nader aan ʼn antwoord van dié motorvervaardiger.
Chinese open nie ‘eie polisiekantore’ nie
Die Chinese gemeenskap sal modelburgers wees wat die wette van Suid-Afrika sal gehoorsaam.
‘Rower’ dood in bosse gevind ná huiseienaar losbrand
“Die slagoffer het ʼn skietwond in sy bors opgedoen nadat een van die verdagtes hom glo geskiet het. Hy het egter ook ʼn vuurwapen by hom gehad en het teruggeskiet.”
SA veeartse help oorsese olifant met tandpyn
Dié dieretuin het drie jaar gelede groot hartseer beleef maar dié keer was daar ‘n gelukkige einde.
N3 Sondag tot twee ure lank gesluit
Na gelang van die weer sal die sluiting moontlik aangepas moet word.
Die wêreld in foto’s – 2 November 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Bokke sal stryd tussen Wallis en Skotland fyn dophou
Wallis en Skotland het so ʼn proeseltjie van die frustrasie wat die sogenaamde toetsgleuf vir spanne inhou, beleef, en speel Saterdag (16:45) in die Principality-stadion sonder van hul voorste spelers teen mekaar.
All Blacks kies agt nuwes, Iere hou ‘proewe’ teen Italië
Daar is agt spelers sonder toetservaring in die All Blacks se span wat Saterdag (07:45) teen Japan in ʼn toetswedstryd in Tokio speel.
Maak SAL toe, sê Mboweni
“Dit word op ʼn verlies bedryf, ons sal dit waarskynlik nie kan omkeer nie; daarom is my mening dit moet gesluit word.”
‘Rower’ geskiet ná kitsbankrooftog
“Hy kon dit nogtans regkry om sy vuurwapen uit te haal en een van die verdagtes in die been te skiet.”
Komitee wil hê Gigaba moet kom verduidelik
“Die komitee gaan moet dink oor wat moet gebeur om die geld wat op litigasie bestee is, te verhaal.”