“Ons het geleidelik uitmekaar gegroei, maar ons is steeds goeie vriende”
Alles vir Woensdag 7 November 2018
Ontdek die stories agter dié interessante Suid-Afrikaanse plekname
Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein en Bovenendvankeelafsnysleegte mag dalk die twee langste plekname in Suid-Afrika wees, maar daar is beslis talle ander algemener en interessante plekke met oorspronklike name in ons mooie land! Lees waar kom van dié name vandaan.
Pa sterf ná jacuzzi-fratsongeluk
André was reeds onder verdowing uitgebring en by sy volle bewussyn, toe hy sowat twee weke gelede ’n terugslag beleef het.
Alzheimer: Die dief in die nag
“Swendelaars en boosdoeners het ʼn ongelooflike vermoë om swakhede uit te snuffel en Alzheimerlyers is maklike teikens.”
Hof bevind man het kleuter ‘stadig, pynlik’ vermoor
“Dit is een van die mees brutale, genadelose en wrede dinge wat hierdie hof ooit gesien het.”
Amptenaar se skuldigbevinding aan rassisme verwelkom
Die DA het die bevinding van ʼn tugverhoog verwelkom dat die hoof van die eThekwini-munisipaliteit se regs-en-voldoeningseenheid, Gideon Phungula, skuldig is aan rassisme, growwe oneerlikheid en haatspraak.
Geliefde radioman kry tweede kankerskok
“Ek gaan nie jok nie, dis moeilik om te weet dat ek ʼn (sogenaamde) ongeneeslike gewas het.”
Leon van Nierop se resensie: Juliet, Naked
As jy moeg is van voorspelbare liefdesverhale en geykte rolprente, is hierdie die beste voortydige Kerspresent wat jy aan jouself kan gee. Gaan geniet jou gate uit!
All Blacks en Namibië jaag dieselfde wêreldrekord
Dis eintlik maar sommer speletjies, want appels word hier nie met appels vergelyk nie, maar die All Blacks en Namibië jaag albei Saterdag ʼn nuwe wêreldrekord.
9 vas ná moord op Ahmed Kathrada se familielede
Nege verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op twee familielede van die anti-apartheidsaktivis Ahmed Kathrada sal vandeesweek in die landdroshof op Schweizer-Reneke in Noordwes verskyn.
Hoe gaan Owens plettervatte straf?
Daar wag ʼn baie groot taak op die Walliese skeidsregter Nigel Owens in Saterdag se toetswedstryd in Parys tussen die Springbokke en die Hane.
Personeel van spesiale skool in Pta met messe gedreig
“Ons twee wagte was aan die ander kant van die skoolterrein aan’t patrolleer toe hulle op die gille van die kombuispersoneel gereageer het.”
Skoolhoof se vrou, seuns ‘was sy hart se punt’
Die polisie het intussen ook meer inligting bekend gemaak.
Hap saam met Lochner: Soet-suur-slaai
Los die gewone mengelslaai en sit dié slaai voor!
Ses vas oor wapens, meer as R1 miljoen se dwelms
“Ons vorder in die stryd teen bendebedrywighede in die Wes-Kaap.”
Van held tot skurk in enkele sekondes
Dit was Saterdag ʼn klassieke geval van held tot skurk in enkele sekondes in die halfeindstryd om die Bolandse Grootuitdaagbeker.
Man dán verhoor oor Centurion-seun se dood
Ruan Viljoen (18 ten tyde van sy dood) se liggaam is in Maart verlede jaar in die vroeë oggendure ʼn paar honderd meter van sy motor langs die N14-snelweg gevind.
Gigaba stel nie sy kant voor komitee
“Ek dink nie ons moet hom verder pla nie,” het een ANC-LP gesê terwyl nog ʼn ANC-LP bygevoeg het: “Ja, laat hom gaan rus.”
Inbrekers steel bejaardes se Kersvreugde
“Die Here was so goed dat ons al R920 ingekry het, waarmee ek dadelik Weet-Bix gaan koop het. Soos geld inkom, gaan ek reguit winkel toe.”
Leon van Nierop se resensie: The Nutcracker and the Four Realms
Wees egter verseker: Ma’s en hul spruite, veral kleuters en tienerdogters, mag gek wees hieroor en die puntetoekenning geld nié vir hulle nie.