Mediaberigte het Donderdag beweer dat sekere name reeds op ʼn kortlys geplaas is as kandidate vir die posisie van Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings.
Lees meerAlles vir Donderdag 8 November 2018
Man hof toe sodat hy kan ‘jonger wees’
“Ons kan ons eie besluite neem as ons ons name of geslag wil laat verander. So, ek wil my ouderdom verander.”
Video: Ma soek berusting ná Centurion-seun se dood
“Ek voel ons kry nie afsluiting oor my kind se dood nie. Elke keer word die wonde net weer oopgekrap.”
Verhoor begin binnekort ná 9-jarige in mislukte kaping sterf
Die 9-jarige dogtertjie was saam met haar pa in die motor op pad skool toe, toe twee gewapende aanvallers haar pa oorval het.
PE, Uitenhage se name dalk ook binnekort verander
Grahamstad se naam is verlede maand na Makhanda verander en Port Elizabeth en Uitenhage kan moontlik ook binnekort naamsveranderinge ondergaan.
Kabinet verbind hom tot werkskepping vir jeug
Die kabinet het hom spesifiek verbind tot werkskepping vir jongmense te midde van die nuus dat die land se werkloosheidskoers met ʼn verdere 0,3 persentasiepunte tot 27,5% toegeneem het.
Boer in hof ná hy glo plaaswerker skiet
Strauss het vandeesweek in die Bultfontein-landdroshof verskyn op aanklag van poging tot moord en besit van ʼn ongelisensieerde vuurwapen.
Hoera, ʼn Springbokspan sonder verrassings!
Dit gebeur nie aldag dat ʼn Springbokspan geen verrassings inhou en boonop ook die goedkeuring van die meeste van die ondersteuners wegdra nie.
ToekomsVenster: Laat jou lig skyn
Inderdaad gaan dit nie altyd sleg nie. Entoesiasme en ʼn blymoedige gees is aansteeklik. Laat jou lig skyn.
Groot gesin verloor als in brand
Die boeregemeenskap van Cullinan staan soos een mens saam om ʼn groot gesin te help wat alles in ʼn brand op hul plaas verloor het….
Franse kies hul swaargewigte teen Bokke
Die Franse afrigter, Jacques Brunel, het sy grofgeskut uitgehaal om die Springbokke Saterdag in Parys trompop te loop.
Talle sterf in massaskietery in kroeg
Ooggetuies sê die aanvaller, geklee in swart en met ʼn bril op, het die dansbaan betree en willekeurig begin skiet op mense wat besig was om te lyndans.
Twee vas oor ‘afspraakdwelm’
Rohypnol word dikwels gebruik om niksvermoedende slagoffers se drankies te dokter om hulle sodoende die teikens van misdaad te maak.
Kersfees saam met bekendes vir liefdadigheid
Bekende en geliefde akteurs wat gereeld in televisiereekse en op die grootskerm verskyn, snoer kragte saam om ʼn onvergeetlike aand met ʼn vrolike Kerstema ten bate van liefdadigheid aan te bied.
Só wil AngloGold Ashanti winsgewend bly
AngloGold Ashanti oorweeg talle stappe om die wêreld se derde grootste goudmyngroep vaartbelyn en op ’n winsgewende pad te hou.
Jy kan hierdie feesseisoen die lig in ’n kind se wêreld wees
Alle kinders het die potensiaal om te kan skyn… soms vat dit net ’n bietjie hoop om dit aan te skakel.
Boek beweer Olof Palme is oor transaksie met SA vermoor
“Palme het gedreig om die besonderhede bekend te maak van ’n geheime wapentransaksie met Suid-Afrika, en daarom moes hy sterf.”
Só het raaiselvoëltjie op afgeleë eiland beland
Die groot raaisel vir byna ʼn 100 jaar was: hoe het die voël daar gekom, as hy nie kan vlieg nie?
Dis Saterdag krag teen krag
Van die ses wedstryde wat Saterdag in Europa tussen die voorste rugbylande gespeel word, is daar net ʼn enkele kragmeting, tussen Ierland en Argentinië, waar die betrokke teenstanders met meer as drie plekke op Wêreldrugby se ranglys verskil.
Tekenprent: Vuiste klap in parlement
Tekenprent deur Jerm.