Suid-Afrika en die wêreld kan net ’n beter plek wees as ons kies om ons verskille op ’n beskaafde en vreedsame wyse te besleg. Maar niks gaan gebeur as ons altyd wag vir die ander een om die eerste skuif te maak nie.
Alles vir Donderdag 8 November 2018
Spertyd vir onteieningsverslag bekend
Vanoggend se vergadering het ʼn ernstige politieke skeidingslyn getrek oor of die Grondwet verander moet word om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik.
Spieëltjie, spieëltjie…
“En so word ek toe Mnr. Silwerkruin vir 1918… ag, ek bedoel 2018!” Hy gooi sy kop agteroor en lag.
‘Dít is hoekom Rohde se weergawe nie waar kan wees’
“Susan Rohde het nie net ʼn gesigsafdruk op die kussing agtergelaat terwyl sy versmoor is nie, sy het ook ʼn voetspoor gelaat van die gebeure wat tot haar dood gelei het.”
Beweeg Suid-Afrika nader aan rommelstatus?
Volgens die verslag het dié kredietgraderingsagentskap bevind dat verskeie lande van oor die wêreld heen tans toenemende eksterne druk ervaar.
Die Sentraal-Amerikaanse migrantetrek
Tans beweeg ʼn trek van duisende mense uit veral Honduras, ʼn arm en onstabiele Sentraal-Amerikaanse staat, deur Mexiko op pad na die VSA. Die tydsberekening van die trek laat ʼn mens ook wonder.
Tolhuis by George hopelik binnekort herstel
Van die klavier wat hulle present gekry het en gebruik het vir geleenthede soos doopplegtighede en troues, het net die staalraamwerk oorgebly.
50-jarige ouma gee geboorte aan vierling
“Ek wou net een kind gehad het, en nou word ek geseën met vier. Dit is ʼn wonderwerk!”
Podlitiek: Numsa Party gestig, Discovery betig en Malema ontwrig
Daar is altyd iets nuuts uit Afrika – en vandeesweek is dit sommer ʼn nuwe politieke party. In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span die vakverbond Numsa wat onlangs ʼn politieke party gestig het, mediese skemas en AfriForum wat op die EFF se bates wil beslag lê.
Spanje kies SA speler vir November-toetse
Spanje het ʼn speler uit Suid-Afrika in sy groep vir die eerskomende November-toetse teen Namibië en Samoa ingesluit.
SA spelers skitter wéér in Spaanse liga
Spelers uit Suid-Afrika het in ʼn tweede opeenvolgende ronde vir van die hoogtepunte in die Spaanse Liga van Eer gesorg.
Jason Rohde hoor sy lot
Die sakeman Jason Rohde is aangekla van die moord op sy vrou, Susan (47).
De Lille: ‘Tyd dat Maimane ontmasker word’
Die voormalige Kaapse burgemeester, Patricia de Lille, het klagte van bedrog, naamskending en laster teen vier senior DA-lede aanhangig gemaak.
Opdrag kom glo uit tronk om advokaat te laat vermoor
Daar is sedert die moord wyd bespiegel oor die motief van die moord, veral aangesien Mihalik gereeld berugte karakters uit die Kaapse misdaadonderwêreld verteenwoordig het.
Groot slae vir Kiewiete in Wallis
Die toerspan van Uruguay het Dinsdag ʼn deeglike loesing teen die Walliese streekspan Cardiff Blues op die lyf geloop.
Rohde-uitspraak: ‘Susan wou ʼn beeld vir die wêreld voorhou’
Die regter het in haar uitspraak teksboodskappe voorgelees wat Jason Rohde die aand voor Susan se dood aan sy minnares gestuur het.
SA joernaliste vry ná aanhouding
“Ons weet nie hoekom hulle aangehou is nie; hulle weet nie hoekom hulle aangehou is nie.”
Nuwe afrigters vir ‘The Voice SA’
Tot baie aanhangers se skok het Bobby van Jaarsveld aangekondig dat hy die kompetisie as afrigter sal verlaat, maar ʼn bekende Afrikaanse sangeres is as een van die nuwe afrigters aangekondig.
Boek: Rondomtalie: Die beste rympies en liedjies van Jaco Jacobs
Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan om ’n kleuterboek en CD die lig laat sien? Hope pret, natuurlik!
Oos-Kaap se damvlakke daal
Damvlakke in die Oos-Kaap is steeds besig om te daal ondanks ligte reën die afgelope paar dae.