Die jongste fliekweergawe van dr. Seuss se fiktiewe karakter, “The Grinch”, het skoonskip by die loket gemaak.
Alles vir Dinsdag 13 November 2018
Foto’s: Dodetal styg ná verwoestende brande
Menslike oorskot is onder meer in uitgebrande motors en in die smeulende puin van huise gevind.
November-waterskeidingsdatums in die geskiedenis van die 20ste eeu
Onlangs was herdenkingsgeleenthede van twee datums wat ontsettend bepalend was in die Europese en wêreldgeskiedenis en wat die loop van die geskiedenis vir altyd verander het. Die datums ter sprake is 9 en 11 November.
Groot debat oor vrou se streng reëls vir haar man
ʼn Vrou het ʼn omstrede lys van reëls vir haar man op sosiale media gedeel en dit het intussen groot opslae gemaak.
Geval van cholera in Limpopo bevestig
Dit volg nadat die Zimbabwiese regering in September vanjaar ’n nasionale noodtoestand verklaar het ná ’n cholera-uitbreking in dié land.
Video: VSA sanger reageer ná duet op SA program
“Wat ʼn absolute eer om raakgesien te word deur een van my grootste inspirasies, ʼn country-rolmodel.”
Stewige SA hand in Israeli-sege
Daar was ʼn stewige Suid-Afrikaanse hand in Israel se sege van 34-22 Saterdag in Pafos oor die tuisspan, Ciprus, in die Rugby Europa-kampioenskap.
‘SA’ners kan nie wag vir Swart Vrydag’
PriceCheck het bevind dat die konsep van Swart Vrydag tans die vinnigste in Suid-Afrika groei as in enige ander land ter wêreld.
Strate gesluit, skole beveilig oor onwettige betoging
“Ons wetstoepassers is uit na die toneel en skole het reëlings getref om hul leerders te beveilig.”
Varsgebekkig: Iemand se donkie draf
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “iemand se donkie draf”
Klag oor ANC glo DA-plakkate verwyder
“Die ANC was so astrant om DA-plakkate opsetlik te beskadig en te verwyder. Net in een straat is 25 DA-plakkate verwyder.”
ToekomsVenster: Ons het ʼn verantwoordelikheid teenoor mekaar
Dis moeilik om iemand tereg te wys maar dis Bybels verantwoord en broodnodig.
Kyk DStv op vyf toestelle sonder om ekstra te betaal
Met die DStv Now-app kan jy al jou gunstelingprogramme aanlyn kyk.
‘Dak van Afrika’ gaan oor uiterstes
Vanjaar word die 51ste Dak van Afrika gehou, en die organiseerders belowe die nuwe roete sal die naam gestand doen.
Plaasaanvalslagoffers deel hul nagmerrie-ervarings
“Toe ons wakker skrik, het hulle reeds langs my gestaan. Ek is met ’n yster oor die kop geslaan.”
OB kap terug oor dagvaarding aan Gordhan
“Die openbare beskermer is ingevolge die wet by magte om enigiemand opdrag te gee om voor haar te verskyn om getuienis te lewer of ʼn dokument in te dien wat verband hou met ʼn kwessie wat ondersoek word.”
Luister in 3 minute: Ramaphosa oor SAL en die fiskus
Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is pres. Cyril Ramaphosa se uitlatings oor die SAL en die fiskus, risiko’s vir finansiële stabiliteit en die koste van swak beleid.
Staatskaping: ‘Zuma wou hê net Gama moet Transnet lei’
Hy het gesê: ‘Jy sal niemand anders aanstel nie.’ Ek het nee gesê.”
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die nuwe Touareg
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
Vroualleen om Afrika
Ek het die mooiste uitdrukking gehoor. ʼn Ou Tswana het vir my gesê hulle het ʼn uitdrukking wat beteken: “Jou mond kan oor ʼn rivier praat.”