Banke is huiwerig om die SAUK met ʼn lening by te staan sonder ʼn regeringswaarborg, het Bongumusa Makhatini, voorsitter van die raad, Woensdag aan LP’s gesê.
Lees meerAlles vir Woensdag 14 November 2018
Valke lê beslag op byna R9 miljoen se dwelmmiddels in Wes-Kaap
ʼn 25-jarige verdagte is in hegtenis geneem en die Valke se narkotikaburo en misdaadintelligensieoperasie het beslag gelê op dwelmmiddels ter waarde van R8,9 miljoen ná ʼn klopjag in Somerset-Wes.
Veiligheidswagte op konstruksieperseel in Kaapstad vermoor
Die Stad Kaapstad het die moord op twee veiligheidswagte by ʼn behuisingskompleks in Philippi vroeër vandeesweek veroordeel.
PE-polisie soek hulp om persoon uit te ken
Die polisie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap doen ʼn geregtelike doodsondersoek ná ʼn man Woensdagoggend gevind is waar hy aan ʼn boom hang.
Skolier glo aangesê om nie oor verkragting te praat nie
WAARSKUWING: Die inligting in die berig is nie geskik vir kinders of sensitiewe lesers nie.
NUM wil teen Eskom-privatisering en afleggings betoog
Die National Union of Mineworkers (NUM) het Woensdag gesê hy sal na die Uniegebou in Pretoria opruk om teen onafhanklike kragprodusente (IPP’s), afleggings, die privatisering van Eskom en die sluiting van kragstasies en steenkoolmyne te betoog.
Diabetes: Sien dié vroeë tekens raak
Navorsing toon dat vier uit vyf ouers sukkel om die waarskuwingstekens van diabetes by hulle kinders raak te sien.
ʼn Hele paar Boere-Skotte pak die Bokke
Dit gaan goed met Skotse rugby as daar ses veranderinge is aan die span wat Fidji die naweek met 54-17 geklop het vir Saterdag se kragmeting teen die Springbokke op Murrayfield.
Skrywer, redakteur op 84 oorlede
Annaline het mettertyd landwyd bekend word as jare lange redakteur van Die Gereformeerde Vroueblad.
Hogan getuig oor Guptas en reis na Indië
Barbara Hogan, voormalige minister van openbare ondernemings, het Woensdag voor die kommissie van ondersoek getuig oor die twee keer dat sy en haar wyle man, Ahmed Kathrada, met die berugte Gupta-familie te doen gekry het.
Die wêreld in foto’s – 14 November 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Spesiale foto’s vir prins Charles se 70ste jaar
“Ek dink nie hý dink hy is 70 nie. Ek dink dit is net ʼn getal vir hom. Daar is nie ʼn kans dat hy dinge stadiger gaan vat nie.”
Onnie steel glo leerder (12) se selfoon
Die leerder het die onderwyser beleef gevra om sy selfoon vir hom veilig te hou, maar toe dit tyd raak om huis toe te gaan, het die onderwyser beweer hy weet nie wat van die foon geword het nie.”
Talle foute in Afrikaans-letterkunde, maar matrieks tevrede
Afgesien van ’n paar foute en ’n moeilike onvoorbereide gedig, is matrieks tevrede met Afrikaans se letterkundevraestel wat Woensdag landwyd geskryf is.
Eskom hof toe gevat om dorpe landwyd se krag aan te hou
“Ons kan nie toelaat dat betalende elektrisiteitsverbruikers se krag afgesny word net omdat een arm van die staat, ’n plaaslike munisipaliteit, nie sy rekeninge aan ’n ander arm van die staat, Eskom, betaal nie.”
Oud-Vrystater kry meeste punte in Spaanse Liga
ʼn Speler wat Curriebeker-rugby vir Vrystaat gespeel het, het in die jongste ronde die meeste punte van die Suid-Afrikaners in die Spaanse Liga van Eer behaal.
Ongeluk eis geliefde skermswewer
Allen se lewe is einde 2000 tot stilstand geruk toe hy by Dasklip naby Porterville in die Swartland met sy kompetisie-skermsweeftuig neergestort, maar dit wonderbaarlik oorleef het.
Boer amper aan die brand gesteek tydens plaasaanval
“Hulle het vir hom gesê ‘tonight we burn you alive’.”
Teenstroperhond oorleef leeu-aanval
“Die mense wat by haar was, het ʼn bakleiery in die bosse gehoor en gesien ʼn leeu het haar beetgekry.”
Vrou met koevoet aangeval op Franschhoek-plaas
Volgens die polisie het ʼn aantal verdagtes, wat balaklawas gedra het, die huis deur die agterdeur binnegekom.