ʼn Hawelose man het onwetend in ʼn asblik op ʼn waardevolle kunswerk van die fliek Bambi afgekom.
Alles vir Maandag 19 November 2018
Beste restaurante in die land aangewys
Vir die eerste keer sedert 2012 is daar ’n nuwe wenner op die lys.
Sorg só vir jou vel en hare dié somervakansie
Hannon Bothma gee wenke om jou hare en vel te beskerm. Staan ‘n kans om ʼn Hannon-geskenkpak ter waarde van R3 000 te wen!
Tennis: AZ is die nuwe goue seun van tennis
‘n 21-jarige het onomwonde bewys dat hy die nuwe wêreldster van manstennis is deur met beide Roger Federer en Novak Djokovic in twee dae af te reken.
Tehuis-staking: Pasiënt sterf
“Hoe kom ’n samelewing tot ’n punt waar nie net bejaardes nie, maar ook nou gestremdes gebruik word as die middelpunt van onderhandelinge, die wapen vir jou loongeskille?”
Seun (12) sterf in fratsongeluk
ʼn Seun van Despatch naby Port Elizabeth is op slag dood in ʼn ongeluk met sy veldfiets.
Woolies ontken kameras in aanpashokkies
Woolworths sê die kameras buite aanpashokkies in sy winkels word so geïnstalleer dat dit nie kan verfilm hoe mense klere aanpas nie. ʼn Vrou van…
Woede oor wysigings aan wetgewing oor geboortesertifikate
Die organisasies sê die voorstel is ʼn skending van ʼn kind se reg op ʼn naam en nasionaliteit en kom neer op onbillike diskriminasie.
Kersgeskenke vir die mans in jou lewe
Jy het nou al vir hom genoeg kouse en wyn en biltong gegee – dis hierdie Kersfees tyd vir iets besonders! Hy is die pa van jou kinders, die man in jou lewe of die oupa met al die wysheid – bederf hom hierdie Kersfees met ʼn eg Afrikaanse geskenk uit Maroela Media se aanlyn winkel, Die Koöperasie!
Diabetes en oogsorg
Wanneer dit by oogtoestande kom, is voorkoming beter as genesing.
Raad vir eerstejaarstudente
Die oorgang van hoërskool na universiteit is nie maklik nie. Daar kom baie verantwoordelikhede en veranderings by. Ongelukkig oorweldig die veranderings talle eerstejaarstudente.
Wen: ‘Kersfees onder die sterre’ by die Taalmonument
Die Nederlandse sangsensasie Amira Willighagen en die aktrise Jill Levenberg sal in die konsert te sien wees. Twee gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie te wen na dié optrede.
Herrie oor versekeraar nie wil uitbetaal ná moord
Momentum het die man se weduwee se eis afgekeur al het sy dood nie met die voorafbestaande toestand verband gehou nie.
Ma van 2 in hof oor R4,6 m. se bedrog
“Hierdie geld is na bewerig oor ʼn tydperk van 2014 tot Junie 2018 verduister en was vir persoonlike gewin.”
Ontvoeringondersoek ná Welkom-bejaarde verdwyn
“Ons het besluit iets verdags is hier aan die gang.”
Woord: musiek
Waar kom ons aan die woord “musiek”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Varsgebekkig: Die engele kyk na die skerpioene
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “die engele kyk na die skerpioene”
Resep: Kerrievis-frikkadelle met appelkoossous
Maak hierdie gereg om jou Maandag op te kikker.
Gordhan getuig oor staatskaping
“Ons het hom ʼn stel vrae gevra – hoe het hy minister van finansies geword? En of hy bewus was van ʼn vergadering waarin sekere mense gevra het dat Zuma hom minister van finansies moet maak.”
Só vermy jy ʼn ramp dié vakansie op die langpad
Beplan jy om ver te reis hierdie feesseisoen? Indien jy gewoonlik slegs ʼn kort afstand werk toe en terug ry, is die somervakansie-uittog waarskynlik jou verste reis van die jaar.