Die statistieke wys dit dalk nie, maar daar ís heelwat vordering op die Springbokke se jaareindtoer gemaak.
Alles vir Dinsdag 20 November 2018
Klanke op die buitelug-planke: Wes-Kaapse amfiteaters toor en bekoor
Die Grieke het dit byna reg gehad toe hulle destyds op ’n koepelvormige arena as teater besluit het. Al wat geskort het, was die Suid-Afrikaanse flair vir teater wat vandag landswyd teaterliefhebbers laat gons.
Ouers sê ‘tyd om realisties te wees’ oor hul Lielie Muis
“Ons moet dit erken. Ons kan nie in ontkenning leef nie. Let’s call a spade a spade.”
Ondersoek ná video van ‘polisiebrutaliteit’
In die video kan gesien word hoe een van die polisiebeamptes die vrou aan haar hare ruk en die ander beampte haar hande klap.
Biologiese wonder: Termiete bou al 4 000 jaar aan 200 miljoen grondhope
Dit is die mees uitgebreide struktuur wat nog deur ʼn enkele insekspesie gemaak is.
Swewer sterf in ongeluk by Gariepdam
Die ongeluk het minder as 10 km van die dam af gebeur.
ʼn ‘Versteekte syfer’ in dié speelkaart
ʼn “Versteekte syfer” wat al jare lank in ʼn speelkaart wegkruip, het Twitter vandeesweek laat gons.
Weduwee aan Momentum: ‘Hou jul premies’
“Stephen, ek aanvaar nie jul premies nie. Ek stry nog teen Momentum.”
Groeikoers neem positiewe draai maar bly laag
Sy sê die groeikoers vir die jaar sal waarskynlik 0,7% beloop. Sy wys egter daarop dat die groeikoers vanaf ’n lae basis kom.
Waar is die morele maatstaf by die Universiteit van Kaapstad?
Suid-Afrikaners se gewone ordentlikheid, in die lig van die armoede wat so baie mense ervaar, ontbloot beter as enigiets anders in watter dieptes die Suid-Afrikaanse akademiese omgewing versink het.
Maak jou eie Kerskrans
Is jy reeds besig om jou huis te versier vir die Kersseisoen? Maak hierdie jaar jou eie Kerskrans! Dis maklik, goedkoop en eenvoudig.
Nuuskommentaar: IMF waarsku SA oor grondgryp
’n Waarskuwing wat die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) aan Suid-Afrika oor grondonteiening sonder vergoeding gerig het, moet die boodskap aan pres. Cyril Ramaphosa tuisbring dat hy nou met iets besig is wat die land se ekonomie ernstig in gevaar stel, en die internasionale regsraamwerk waarop die Grondwet geskoei is, tot in sy fondamente skud.
President Ramaphosa se kommissie-strategie
’n Mens hoor baie maal in die gewone omgang dat “Cyril nie vinnig genoeg beweeg om korrupsie en staatskaping te beveg en te beëindig nie”. Hy moes só en só al “lankal in die tronk gesit het…” Maar is dit so maklik? En wat is regtig aan die gebeur?
Wees veilig op en om die kampus
Hier is ‘n paar wenke om jouself en jou besittings te beskerm. Só voorkom jy dat jou studentedroom in ‘n misdaad-nagmerrie ontaard.
Foto’s: TV-boer vind liefde weg van die kassie
“Van daar af volg daar toe baie koffies, geseënde tye en opwindende troureëlings.”
Onwrikbaar: ‘n Huis op rots gebou
Het jy al ooit deur “storms” in jou lewe gegaan? Het jy al ooit gevoel of die mat onder jou voete uitgeruk word? Daar is nie ’n mens op hierdie planeet wat nog nie deur moeilike tye gegaan het nie.
Gastehuiseienaar in huis vermoor
Hy is meermale met ʼn mes gesteek terwyl gaste, ʼn Duitser en ʼn Spanjaard wat daar oornag het, weggekruip het.
Snuffel nou deur jou gunstelingwinkel se winskopies op Maroela
Jy kan nou snuffel-snuffel jou gunstelingwinkel se winskopies net hier op Maroela opspoor.
Wysigingswetsontwerp op Mededinging kom neer op staatsbestuur van handel
Die mededingingskommissie het onlangs ’n beoogde samesmelting tussen SA Airlink en FlySafair geweier. Dit is ’n goeie voorbeeld van die aansienlike invloed van die mededingingsowerhede om handelsbedrywighede te rem. Dit kom eintlik neer op ’n vorm van staatsbestuur van handel.
Uitdrukking: met ʼn skoon lei begin
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “met ʼn skoon lei begin”