Adrian Gore, uitvoerende hoof van Discovery, het gesê die maatskappy het aansienlike terugvoer oor sy voorgenome BGSEB-skema ontvang, hoewel daar sekere wanopvattings daaroor is.
Alles vir Woensdag 21 November 2018
‘Waak teen roekelose besteding op Swart Vrydag’
“Black Friday” word deur verbruikers beskou as die afskop van die feestydperk se inkopieseisoen en ontaard dikwels in wilde inkopietogte met verbruikers wat probeer om soveel moontlik winskopies los te slaan voor die voorraad opraak.
Vrou beleef ‘vreemdelinge se goedheid’ ná man sterf
“Ek het besef: Kyk hoe goed is Hy nogsteeds vir my en hoe Hy sorg. God is nou nader aan my as ooit.”
EFF wil spogskool sluit oor ‘rassisme’
“Die probleem van rassisme kan nie deur die departement alleen opgelos word nie; ons het alle betrokkenes se samewerking nodig.”
Inskrywings vir Ghoema’s 2019 sluit eersdaags
Vorige wenners soos Elvis Blue, Refentse en Jo Black het dit eens dat dít ʼn geleentheid is wat geen kunstenaar moet misloop nie.
Haal die stres uit oorsese gesinsvakansies
As jy dan al ʼn ruk lank ʼn geldjie weggesit het en jou voete begin jeuk vir avontuur, is dit lekker om te loer na oorsese opsies wat dalk nie elke jaar moontlik is nie. Dis weer daardie tyd van die jaar wat mens amper kan sê jy het ʼn lisensie om te begin droom oor sulke vakansies.
Gholf: 2de plek wink vir SA by Wêreldbeker
Die prysgeld beloop nagenoeg R110 miljoen.
‘Ons het nodig om te rou’
“Dit is gesê hy is geskiet; toe word dit beweer hy het selfmoord gepleeg. Ons is al deur só baie en het só hard baklei.”
Hlaudi sê hy ‘is toekomstige president van SA’
“Mense sê daar is nie geld in Suid-Afrika nie, maar daar is geld in Suid-Afrika. Ek het dit op praktiese wyse by die SAUK gesien.”
Jason Rohde eers dán gevonnis
Rohde se tweelingdogters gaan ook ter strafversagting vir hul pa getuig.
Puk-student sterf onverwags: ‘Die Here het anders besluit’
“Sy is nou klaar met haar eksamens en kan haar lewe in die hemel begin.”
Seun spring op enjinkap om tandarts te vermy
ʼn Vrou word strafregtelik vervolg ná sy glo na ʼn plaaslike polisiestasie toe gery het met haar seun op die enjinkap van haar motor.
Betogers steek vragmotors aan die brand
Die brandstigters het bosse langs die pad ingevlug nadat die polisie rubberkoeëls gebruik het om die skare uiteen te jaag.
Die Bokke hoort nie vyfde op die ranglys nie
Die Springbokke se jaareindtoer behoort opnuut ʼn wekroep vir Suid-Afrikaanse rugbybase te wees.
12-jarige sterf: ‘Ek dank die Here hy het nie pyn gehad’
Lynette vertel sy het op die bank gesit toe sy skielik ʼn harde slag gehoor het. “Ek het yskoud geraak. Ek het dadelik geweet iets is fout.”
2018 se hoogste betaalde vrouekunstenaars
Nadat sy in 2017 negende op dié lys was, het sy nou die eerste plek ingeneem met die $83 miljoen wat dié popster in 2018 gemaak het.
‘Die Kontrak’ se Ivan: ‘Ek wens ek kon dit in woorde beskryf’
“Ek het geleer dat ek na 10 jaar in die musiekbedryf nog steeds op my senuwees kan raak voor enige optrede.”
Gedig: Dis jy
“Maar deur alles is daar een ding wat my anker en my lei soos ʼn fakkel in die donker, my soos ʼn kompas begelei: Dis jy.”
Skeepswrak geskuif en oop vir publiek
Pres. Paul Kruger se kleinseun het die skip gekoop en met die reis na Kaapstad is die mas en seile tydens ʼn storm erg beskadig.
Juffrou lê kinders swye op oor ‘molestering’
Die juffrou het hulle na bewering daarteen gewaarsku om hul ouers van enige beweerde misbruik te vertel wat die veiligheidsbeampte hulle aangedoen het “omdat die skool die saak sou hanteer”.