“Die bekommerde ma het die skool gebel, maar moes hoor haar seun het nooit daardie oggend opgedaag nie.”
Alles vir Woensdag 21 November 2018
Resep: Suurlemoenmeringuetert
Daar is min goed so lekker soos ʼn vars gebakte tert om jou mond te laat water.
Van KWV se bedrywighede geraak ná brand
“ʼn KWV-werknemer, ʼn diensverskaffer en ʼn brandbestryder is vir rookinaseming in die hospitaal opgeneem en is in ʼn stabiele toestand.”
Die harde werklikhede
Geen regering kan slaag as werklikhede soos eiendomsreg, die oppergesag van die reg, die vereistes van beleggers, ʼn skoon regering en goeie landsbestuur nie in ag geneem word nie, skryf Flip Buys.
BMW se twee nuwe middelslag‑avonturiers
Dalk roep die oop pad jou, en dan moet jy luister, skryf Brian Cheyne.
Nuuskommentaar: Malema en doodspraatjies
Julius Malema maak eenvoudig te maklik opmerkings oor dood wanneer hy sy politieke mond so groot rek.
Jou vriende is jou besigheidskaartjies
Jou vriende het ʼn baie groot invloed op jou rigting. “Wys my wie jou vriende is, en ek sal jou sê wie jy is.”
Boek: Dapper Dawie se onderstebo week
Die storie is geïnspireer deur gedragsielkunde, om kinders te help om spesifieke situasies en ingewikkelde gevoelens te verstaan en te hanteer.
Vandag se sportnuus
Die Wêreldbeker van Gholf begin môre in Melbourne.
Gordhan: ‘Ek het nie met die Guptas vergader’
Die minister het gesê hy wil duidelikheid hieroor verskaf nadat sy getuienis verlede week aan die media uitgelek is voor hy by die ondersoek kon getuig.
‘Discovery gaan uitvind rassediskriminasie werk nie’
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, het intussen gesê Adrian Gore, uitvoerende hoof van Discovery, was nog nie in gesprek met Solidariteit en AfriForum soos wat in mediaberigte beweer word nie.
Gevaartekens in Amerikaanse verkiesingstryd
Die groot nasionale verdeeldheid in die VSA kan deur plaaslike politiek teengewerk word, maar die toenemende nasionale aard van alle verkiesings lei tot grootskaalse ontevredenheid by verloorders wat weer tot konflik en woede aanleiding gee.
Sakeliga bekom interdik teen Eskom oor kragonderbrekings
“Tans is meer as dertig dorpe op Eskom se webtuiste gelys wat nes Musina kragonderbrekings in die gesig staar.”
Gedagte vir die dag: Dien God
Dien die Here met blydskap. (Psalm 100:2)