Twee van die dokters is ʼn egpaar wie se twee maande oue baba ongedeerd is, maar die baba se ma is ernstig gewond.
Alles vir Donderdag 22 November 2018
Nuuskommentaar: Staatskaping en Brexit: Kleintjies kan grotes hard laat val
Namate die skynbaar onsamehangende brokkies hul lêplek vind word die omvang van die staatskaping duideliker, en wil ’n mens ook weet: “Nou waar is al die oranje pakke?”.
Taalgebruik: blykbaar, klaarblyklik
Wat is die verskil tussen “klaarblyklik”, “blykbaar”, “oënskynlik” en “skynbaar”? Taaltoffie stel ondersoek in
Resep: Kraakvel-geelstert
Lynvissery is ʼn relatief geselekteerde manier van visvang wat nie veel van ʼn impak op die mariene omgewing het nie.
Padtoets: Dié een kort vering-feetjies
ʼn Mens sit dan met die naam, die ontwerp, die enjin, die hantering … en ʼn groot teleurstelling, skryf Brendon Staniforth.
Vandag se sportnuus
Die Springbokspan wat Saterdag teen Wallis speel word vandag bekend gemaak.
Boek: Op die rug van ʼn tier
Hierdie verhaal sal kinders help om vrese te oorkom, nes Tom op sy nagtelike uitstappie met ʼn tier.
Sydney toe onder stofkombers
“Ons het vandag reeds gereageer op 90 gevalle van asma of asemhalingsmoeilikhede dwarsdeur Sydney, wat ʼn aansienlik toename is.”
Zim gaan gebuk onder brandstoftekort
“Die land word steeds aan bande gelê ten opsigte van buitelandse valuta, terwyl daar talle uiteenlopende aansprake op die beskikbare buitelandse valuta is.”
Polisie slaan toe op sokkerster se dwelmfabriek
“Die ondersoek is Woensdagoggend vroeg uitgevoer toe die span op ʼn staalskuur vol chemikalieë en masjinerie afgekom het wat gebruik word vir die vervaardiging van mandrax.”
Gedagte vir die dag: Ons erfenis
Vir my is die lewe Christus, en die sterwe wins. (Filippense 1:21)