WAARSKUWING: Indien jy nie nou al wil weet wie die wenner van Die Kontrak is nie, moet jy eerder nie hier lees nie.
Lees meerAlles vir Vrydag 23 November 2018
SAUK doen stappe teen ‘seksuele teisteraars’
Dit nadat daar bewerings was van poste vir seks en dat druk op werknemers geplaas is om gunste te doen in ruil vir werk.
Een dood, 5 vas wat glo transitoroof beplan
“Beamptes het die verdagtes voorgekeer en ʼn skietgeveg het uitgebreek.”
OVK kry meer tyd om kiesersadresse op te dateer
Die OVK het die hof se beslissing verwelkom en gesê dit verskaf duidelikheid oor die status van die kieslys en veral dié kiesers sonder adresse voor volgende jaar se nasionale en provinsiale verkiesing.
Parlement skep nuwe manier om president te verwyder
Daar is nou ʼn nuwe manier om iemand uit die presidentskap van Suid-Afrika te verwyder.
MT Steyn-standbeeld se lot bekend
Dié besluit is vroeër Vrydag tydens die unversiteitsraad se kwartaallikse vergadering geneem en later tydens ʼn mediakonferensie bekend gemaak.
ToekomsVenster: Liefde sluit in, nooi nader
Liefde sluit in, nooi nader en om te behoort. Liefde draai nie ʼn dowe oor nie. Ons moet so lief hê omdat God in Christus ons kom insluit het. Hy nooi ons uit om deel te hê aan sy Koninkryk. Suid-Afrika het hierdie soort liefde broodnodig.
Modelbaas sê hy het geen berou
“Dit is moeilik om berou te toon vir iets wat jy nie gedoen het nie.”
Impi enigste nuweling vir Dubai se Blitsbokke
Die sterk voormalige senter van Tukkies en die 2017-Varsitybeker se Droomspan, Impi Visser, is ingesluit in die Blitsbokke se span wat aanstaande naweek in Dubai in Wêreldrugby se eerste toernooi van 2018/’19 speel.
Nog ʼn polisiebeampte vas ná moord op Bloem-sakeman
Nog ʼn polisiebeampte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Louis Siemens, ʼn Bloemfonteinse sakeman.
Die wêreld in foto’s – 23 November 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Springbokke teen Wallis: Die laaste tree
Daar is baie geskryf en gepraat oor die Springbokspanne wat die afrigter, Rassie Erasmus, vanjaar in 14 toetswedstryde gekies het.
Beveilig jou huis só dié vakansie
“Ons het almal ʼn lang en moeilike jaar agter die rug en dit is normaal om te wil ontspan en af te skakel. Maar ongelukkig is dít presies wat opportunistiese misdadigers wil hê.”
Skool maak plan met eindeksamen ná brand
Matrikulante kon Vrydag steeds eksamen skryf nadat hulle skool se eksamenlokaal afgebrand het.
Markte katvoet vir moontlike aankondiging oor kredietgradering
Daar is ’n mening dat S&P sal wag op die begroting in Februarie alvorens hy wel oor die land se kredietstatus sal besluit.
Valke keer nege aan vir korrupsie
Sy het na bewering een van hulle genader en belowe sy kon haar, teen betaling, van ʼn werk verseker.
Ministers besoek hospitaal ná aanval
Dis “ʼn oorlogsverklaring teen die staat en die burgers van die republiek. Ons kan nie dié ernstige wetsoortreding as net nog ʼn misdaad beskou nie.”
Agtjarige seun dood aangetref
“Die leerder kon nie geïdentifiseer word nie weens die uitgebreide beserings aan sy gesig.”
Jaareindwedstryde: Min verrassings op laaste dag verwag
Benewens die Springbokke teen Wallis, behoort Saterdag se wedstryd tussen Engeland en Australië en moontlik ook dié tussen Skotland en Argentinië, vir die taaiste kragmetings op die laaste dag van die jaareindwedstryde te sorg waarby Sesnasies-spanne betrokke is.
Resep-video: Kolskoot-kersballe
Hierdie mini-oliebolle is nes die wat jy in die winkels koop, maar lekkerder en varser!