Volgens Naicker spruit die ondersoek uit talle sake wat in 2017 en 2018 deur plaaseienaars in die omgewing aanhangig gemaak is.
Alles vir Vrydag 23 November 2018
Video wys oomblikke voor rowers geskiet word
Kringtelevisiebeeldmateriaal het aan die lig gekom van die rooftog Dinsdag in Durban-Noord waartydens twee rowers doodgeskiet is.
Discovery-aandeleskema: Regskenners gee hul mening
Maroela Media het met talle regskenners gesels om uit te vind of hulle meen die beplande nuwe bank se aandeleskema is moreel en wettiglik regverdigbaar.
Video: Mishandelde sirkusleeus kom in SA aan
Die drie leeuwyfies is deur ʼn sirkus agtergelaat en het in ʼn klein hok in haglike omstandighede gewoon. Die leeuwelpie sou vermoedelik binnekort aan ʼn sirkus verkoop word.
Bus bars deur muur; 4 ander uitgebrand
Vier van die Kaapstadse stadsraad se MyCiti-busse is verwoes sedert die begin van die onbeskermde staking middel Oktober, wat volgens die stadsraad gekenmerk word deur…
Video: Nuwe ‘Lion King’ se lokprent is hier
Disney het die lokprent vrygestel van die nuwe weergawe van The Lion King wat volgende jaar in fliekteaters sal draai.
Dalk die belaglikste naeltegniek ooit?
Vroue met ʼn besige skedule is deurgaans op soek na grimeertegnieke wat hulle bietjie tyd kan bespaar. Dis nie duidelik of dié bisarre naeltegniek gaan posvat nie.
Renosterfliek kry staande applous van plaaslike gehoor
Die eerste Suid-Afrikaanse gehoor wat Woensdag die kans gehad om STROOP – Journey into the Rhino Horn War, ʼn dokumentere rolprent wat die ingewikkelde saak van renosterstropery ondersoek, te sien, het die fliek met staande applous ná die kyk daarvan beloon.
Luister: Schuster sê ‘Frank and Fearless’ is ‘anders’
“Dit is wat Frank and Fearless anders maak as enige ander Schuster-fliek wat ek al vantevore gemaak het. Dit was ʼn waagstuk.”
Mej. SA skud vere reg vir Heelal-kroon
Green se bloukraanvoëlkostuum het gemengde kommentaar op sosiale media ontvang. Kyk hier na die uitrusting.
Woord: konkoksie
Wat op dees aarde is ‘n “konkoksie”? Taaltoffie stel ondersoek in
Storm oor Tshwane-metro se ‘korrupte’ R12 miljard-kontrak
“Die wil van die mense van Tshwane word egter gefrustreer deur ʼn stadsbestuurder wat weier om die Bowman Gilfillan-verslag oor die saak in die raad ter tafel te lê. Mens kan maar net vermoed dat hy bekommerd is oor die inhoud van die verslag.”
Drie sterf in botsing by N2-afrit
“Daar was ernstige verkeersopeenhopings in die omgewing toe ons beamptes die verkeer moes herlei na Hoofweg, Observatory.”
Bekendstelling: Kia kikker sy troefkaart op
Die Sportage is Kia se mees suksesvolle model in die groep se 25 jaar lange geskiedenis en nou is dit tyd om die vierde generasie-Sportage op te knap, skryf Brendon Staniforth.
Nuuskommentaar: Cyril behou sy twee skandemakers
Die land se rioolprobleme kom nie van gister af nie, en die feit dat die probleem nou eers skynbaar ernstig opgeneem word, is ’n skande byna sonder weerga. Wetstoepassing moet ernstig aandag kry, maar die regering, soos blyk uit gister se kabinetskommeling, verkies om op los waaisand te bou.
Waarna is jy op soek?
Mense is altyd op soek na iets: liefde, geld, aanvaarding, status, sekuriteit, identiteit of selfs net vrede. Mense spandeer baie geld en tyd op soek na hierdie dinge, maar dit is nooit genoeg nie.
Direkte en indirekte rede: ’n gedwaal in die duister
As daar nou een onderwerp is waarmee daar in Afrikaansonderrig kleigetrap word, is dit die direkte en indirekte rede. Die redes daarvoor is veelvuldig én veelvoudig, maar die oerdwaling het gekom, vermoed ek, by die behoefte om “maklike” reëls te skep waarmee kinders “maklik” onderrig en “maklik” geassesseer kan word.
NWU reageer binnekort op naamlose klaers
Hulle het geen benul hoeveel “direkte en indirekte belanghebbendes” die klagskrif aan ʼn regsfirma gerig het wat die raad Donderdag op sy gewone vergadering bespreek het nie.
Formule Een: Hamilton en Mercedes kan nou afskakel
Die Formule Een Grand Prix van Abu Dhabi (die laaste wedren van die jaar) word Sondag gejaag.
Kersmark in Pretoria om tehuis te ondersteun
Die Nickel Kersmark wat jaarliks in Pretoria plaasvind is die Kungwini-welsynorganisasie, wat 140 volwasse inwoners en 20 tieners in die kinderhuis versorg, se grootste fondsinsamelingsprojek.