Die misdaad het helder oordag plaasgevind en tot ernstige verkeersopeenhopings aanleiding gegee.
Alles vir Sondag 25 November 2018
Twee ongelukke eis drie lewens
Paramedici het met hul aankoms op die toneel vasgestel dat die bestuurder én sy passasier noodlottig beseer is.
Veggees bring bonuspunt-sege vir Cheetahs
Dit was nie deurgaans indrukwekkend nie, maar die Cheetahs het Saterdag met hul veggees en ook stukkies uitstekende rugby, darem vir Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners ietsie gegee om die naweek oor te juig.
Gemeenskap bankvas agter Baaise student
“Dis malligheid dat misdadigers meer regte het as wetsgehoorsame burgers.”
Rusland wil Amerika se spore op die maan soek
In sy antwoorde op vrae wat gebruikers getwiet het, het dit voorgekom asof Dmitry Rogozin ʼn grap maak oor die Russiese sending.
Opsigter verdrink by private woning
Die buurman het die man uit die swembad gehaal en mond-tot-mond-asemhaling op hom begin toepas.
Polisievrou skiet verdagte dood ná aanval op kollega
Die verdagte het die polisieman in die arm en albei bene geskiet, waarna sy vrouekollega teruggeskiet en die aanvaller meermale raakgeskiet het.
Redakteurs wil dringend met EFF praat oor dreigemente
“Die afgelope week het Malema talle verslaggewers by die naam genoem en ʼn beroep op EFF-ondersteuners gedoen om ‘beslissend met hulle af te reken’.”
Gedagte vir die dag: Woorde van wysheid
My kinders, luister na my. Hulle wat op my pad bly, sal geseënd wees. Luister wat ek julle leer sodat julle wys kan wees. Moenie dit ignoreer nie. Dit sal goed gaan met elke mens wat na my luister, wat elke dag na my huis toe kom en buite by my deur vir my staan en wag. Hy wat my kry, kry die lewe self. Hy geniet die guns van die Here. (Spreuke 8:32-35)