“Dit was ook bietjie snaaks, want ek kon my eie afsterwe dophou.”
Lees meerAlles vir Woensdag 28 November 2018
IVP vra Ramaphosa moet ingryp by die lykshuisstaking in KZN
Die Inkatha Vryheidsparty (IVP) het Woensdag ʼn beroep op pres. Cyril Ramaphosa gedoen om dringend in te gryp by die voortgesette staking by lykshuise in KwaZulu-Natal.
Ma en haar vierjarige dogtertjie aangeval
ʼn 35-jarige ma van Reitz in die Vrystaat is dood toe haar eks haar Dinsdag met ʼn mes aangeval het ná ʼn huishoudelike onderonsie. Hul vierjarige dogtertjie het ʼn meswond in haar arm opgedoen.
Nog drie vas ná groot dwelmklopjag in Somerset-Wes
Nog drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn klopjag waar daar beslag gelê is op dwelmmiddels ter waarde van R8,9 miljoen in Somerset-Wes in die Wes-Kaap.
Bendeskietery duur voort in PE
ʼn Negende persoon is Woensdag dood tydens ʼn skietery tussen bendes in Port Elizabeth wat reeds die afgelope maand lank voortduur.
‘Dros-verkragting’: Ontsteltenis ná saak uitgestel word
Verskeie politieke organisasies en burgerlike groepe het hul misnoeë uitgespreek dat die saak teen ʼn jong man, wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn sewejarige meisie by ʼn Dros-restaurant verkrag het, uitgestel is.
ToekomsVenster: Ons verteenwoordig God se liefde
By die supermark, die motorhawe, sosiale kring en werksomgewing verteenwoordig ons, weliswaar voorlopig omdat ons self nog op weg is, God se liefde in en vir hierdie wêreld.
Duduzane wou oudminister ‘dwing om Guptas te ontmoet’
Duduzane Zuma, ʼn sakevennoot van die voortvlugtige Gupta-familie, het maande lank probeer om ʼn vergadering tussen die Guptas en die destydse minister van mineralehulpbronne, Ngoako…
Die wêreld in foto’s – 28 November 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Intimidasie, saakbeskadiging versuur goudstaking
Die situasie by die Beatrix- en Driefonteinmyn bly veral gespanne waar stakende werkers skade aan eiendom aangerig het.
22 dood in ontploffing langs chemiese aanleg
Nog 22 mense is beseer en 38 vragmotors en 12 passasiersvoertuie is deur die gevolglike brand verwoes.
Luister: Jan Rhaap eerlik en rou
“Ek kan met eerlikheid sê elke liedjie op ‘Wat is mens?’ is ʼn stukkie van my.”
Chris Chameleon: Nagedagtenis
Wys vir my betyds die sluier as hy van agter kom…
Oudminister pak uit oor Zuma, Guptas se invloed
Die oudminister beweer die Gupta-familie was só invloedryk, dat daar selfs ʼn sekretaresse by hul Saxonwold-herehuis in Johannesburg was wat Zuma se dagboek bestuur het om seker te maak hy maak net soos hulle sê.
Gedig: Woordkordaatjies
“jy is net mamma al die res is kamma maar dis alles waar in fesieland…” Rika Cilliers se gedig, “Woordkordaatjies”
Video: Beïndruk jou kinders met dié toertjies
Hier is ʼn maklike manier om jou kinders te beïndruk – dis toertjies wat enigiemand kan doen!
Plaaslik of oorsee: Wat is die beste vir Springbokrugby?
Die ou-ou debat het weer opgevlam of alle rugbylande nie maar anderkant toe moet kyk en alle spelers wat oorsee gaan, vir hul spanne moet oorweeg nie.
Motoriste begin feesseisoen op hoë noot
Motoriste, veral dié wat in die komende maand die langpad na vakansiebestemmings gaan aandurf, kan waarskynlik ʼn vroeë Kersgeskenk te wagte wees in die vorm van aansienlike dalings in brandstofpryse.
Vrou doodgeskiet toe sy voordeur oopmaak
Die provinsiale bende-eenheid het intussen die ondersoek by die Baai se polisie oorgeneem.
Langer verlof vir nuwe pa’s
Die wet maak ook voorsiening vir aanneemouers.