Eskom het vroeg Vrydagoggend gewaarsku dat beurtkrag vandag ʼn moontlikheid is. Beurtkrag is ook gister van 12:00 toegepas en teen 21:00 opgeskort.
Alles vir Vrydag 30 November 2018
Zuma maande later eers weer in hof
Die 76-jarige Zuma was ongesteld by sy vlugtige verskyning vanoggend in die hooggeregshof in Pietermaritzburg, en het nie sy lojale ondersteuners buite óf in die hof gegroet nie.
Resep-video: Keurige kaasbal
Hierdie kaasbal is perfek vir wanneer jy ʼn klomp mense onthaal. Genoeg vir sowat 20 mense Bestanddele 2 x 230 g-houers roomkaas 100 g gedroogde…
Uitdrukking: iets holrug ry
Waar kom ons aan die uitdrukking “iets holrug ry”? Taaltoffie stel ondersoek in
Reservaat sê jammer oor ‘traumatiese voorval’
Volgens die reservaat het vier mense op die lodge se besigtigingsdek die “hartverskeurende en traumatiese voorval” sien gebeur.
Wat sal ʼn mens wys word uit die Baabaas-wedstryd?
Daar is op die oog af maar min op die spel in die feeswedstryd tussen die Barbarians en Argentynse Poemas Saterdagmiddag op Twickenham in Londen, behalwe dat dit die aansien van die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, kan knou.
Gordhan kap oudministers oor staatskaping
Gordhan het verwys na ʼn diepgaande korrupsiekultuur en het gesê die land sal ʼn rat voor die oë gedraai wees om te dink dat die vervanging van rade en bestuurders daarin geslaag het om dit uit te roei.
Hof sê oor grondonteiening-aansoek
AfriForum se regspan wou keer dat die verslag, wat volgens die burgerregte-organisasie vol gebreke en ongeldig is, volgende week in die parlement gedebatteer word.
Valke slaan toe op dwelmvrag van R8 miljoen
Daar is ook twee olifanttande en ʼn banknoottelmasjien tussen dié vrag ontdek.
Vier renosterstropers gevonnis
Verdere ondersoek het gelei tot die inhegtenisneming van ʼn plaaslike stamhoof, wat die stropers gehuisves en gehelp het.
Naka Drotske glo stabiel ná skietvoorval
Dit is duidelik op die stoep buite die huis dat daar ʼn struweling plaasgevind het.
Promosieartikel: Die dorp waar kinders nog kind kan wees
Verbeel jou ʼn plek waar die kinders nog fietsry in die strate, na die openbare swembad en skool toe loop en visvang in die dam …
Dwaalkoeël eis omstander
ʼn Onskuldige omstander is Donderdag in Port Elizabeth se noordelike voorstede dood toe ʼn dwaalkoeël hom getref het.
Kleuter ernstig in botsing beseer
“Die seun is na ʼn nabygeleë veld gebring, van waar hy per mediese helikopter vir verdere behandeling hospitaal toe geneem is.”
17 in hof ná geweld by kerk
Blykbaar het ʼn geveg ontstaan en het lidmate mekaar met allerlei voorwerpe begin bestook.
Beurtkrag toegepas
Beurtkrag is ook gister van 12:00 toegepas en teen 21:00 opgeskort.
Naka Drotske geskiet
Naka Drotske, die oud-Springbok-haker en Cheetah-afrigter, is in Kameeldrift in Pretoria geskiet.
Lesersbrief: ’n Tree op die Karoovlaktes – Orania
Ek gesels op my laaste aand met my kelnerin en vra haar hoekom sy as 23-jarige hier in die middel van nêrens kom bly het. Die gegradueerde Puk-student som dit kort en kragtig op.
Die Span se veersagte landing in die Namib
Waar ons ook al gewandel het, sou ek en Piet en Fanus en die res van die geselskap 5 Augustus 1979 en die epiese vlug na Suidwes en daardie riller van ’n landing in die Namib vir altyd onthou.
Vandag se sportnuus
Die Wêreldreeks begin vandag met die Dubai-sewes wat om 07:00 afskop.