“Dit is duidelik dat jou aksies ʼn vernietigende impak op hulle en hul families se lewens gehad het.”
Alles vir die maand November 2018
Druk in die drukte – hulp met homonieme
Hier is alles wat jy nodig het as jy al ooit moes kopkrap oor die verskil tussen homonieme en poliseme.
Akademia kry akkreditasie by professionele rekeningkunde liggaam
Die gemeenskapsuniversiteit Akademia kan nou daarmee spog dat die tersiêre instelling se BCom Bestuursrekeningkunde-kwalifikasie deur CIMA geakkrediteer is.
Mihalik-moord: Drie se borgtogaansoeke uitgestel
Die beskuldigdes word in verskillende gevangenisse aangehou vir hul eie veiligheid.
Miljoene se salarisse aan geskorste amptenare betaal
“’n Bekwame ondersoeker moet onmiddellik aangestel word om seker te maak dat die ondersoeke en dissiplinêre verhore spoedig afgehandel word.”
Sê nou maar Jake het die Bokke langer afgerig?
ʼn Mens wonder steeds hoe die Springbokke sou gevaar het as Jake White in 2008 vir nog ʼn termyn as die Springbokafrigter aangestel sou gewees het.
Man se liggaam in woonstel aangetref
Morné van Eeden (42) is Dinsdag omsreeks 22:00 die laaste keer gesien in die geselskap van ʼn onbekende man.
Sakeman doodgeskiet ure ná hy van pa afskeid neem
Maandag was juis ʼn gepaste dag vir dié afskeid aangesien dit sy oorlede pa se verjaardag sou wees.
Foto’s: Hiér is die beste strande in die wêreld
Drie strande in Suid-Afrika pronk ook op dié lys van die 50 beste strande in die wêreld.
Eskom kondig beurtkrag aan
Eskom het aangekondig dat daar Donderdag beurtkrag toegepas sal word.
Hou só by die drag-voorskrifte vir funksies
Daar is vyf algemene kategorieë vir kleredrag. Lees hier wat jy by elkeen kan en nie kan aantrek nie.
Kan jy sonder Eskom klaarkom?
Met die nasionale kragnetwerk wat toenemend onder druk is en beurtkrag wat dreig om weer ʼn gereelde gebeurtenis te word, kyk al meer verbruikers na die moontlikheid om hul eie krag op te wek. Maar is algehele onafhanklike kragopwekking moontlik en hoe gaan jy te werk?
Voortvlugtige ‘vroueslaner’ in Vrystaat aangekeer
Sy het mense gewaarsku haar man is gevaarlik. “Hy het gedreig om homself en my dood te maak.”
Burgemeester afgedank ná Stutterheim-betogings
Betogings in die dorp het middel Oktober begin toe woedende, werklose jeugdiges die strate ingevaar het en die Amahtlathi-munisipaliteit beskuldig het van nepotisme en dat beamptes poste verkoop.
Steeds net hartseer, frustrasie vir vermoorde man se gesin
“Vir ons as ʼn gesin voel dit soos ʼn seer waarvan die rowe elke keer weer afgetrek word. Jy moet maar net wag. Jou hande is afgekap.”
Parktown-afrigter gevonnis
Collan Rex (23), die voormalige waterpolo-afrigter van die Parktown Boys’ High School in Johannesburg, is Donderdag in die rondgaande hooggeregshof wat in die Palm Ridge-landdroshof sit, gevonnis.
Vrede-suiwelprojek: Klagte teen 8 eers laat vaar
“Dit sal die boodskap uitstuur dat Suid-Afrika die land is waar daar geen verantwoordbaarheid is vir die politieke elite en die met mag nie.”
Tien eindelik vas oor koperkabeldiefstal
Owerhede het twee jaar lank na die verdagtes gesoek as deel van ʼn operasie om koperkabeldiefstal hok te slaan.
Vier gesinslede vas oor R12 miljoen se bedrog
Ebersohn het na bewering ook talle fiktiewe krediteursrekeninge geskep en bestaande krediteurs se besonderhede gebruik om die geld te verduister.
Nasa se nuwe tuig is op Mars
Die jongste robottuig, InSight, het dié week op Mars geland en sy sonpanele is suksesvol ontplooi, maar daar is amper vergeet van nóg ʼn sukses van die sending.