“Ons vra net dat sy redelik geakkommodeer word en dat sy haarself kan uitleef op die manier wat ander mense as vanselfsprekend aanvaar.”
Alles vir die maand November 2018
Matrieks: Die #TienGebooie vir Vrydag se Fisika-vraestel
Matrieks skryf Vrydag die eerste Fisiese Wetenskap-vraestel en ons almal weet hoe moeilik hierdie vak kan wees! Hier is ‘n paar wenke
Talle huise, duisende hektaar in Suid-Kaapse brande verwoes
Minstens agt mense is dood en teen vanoggend het meer as 70 000 hektaar grond afgebrand, terwyl kragpale, kommunikasielyne, strukture soos die Ou Tolhuis naby George én tientalle diere weens die brande in die slag gebly het.
SA heelagters blink in Spaanse liga
Twee Suid-Afrikaanse heelagters was Saterdag die onderskeie spanne se speler van die wedstryd in ʼn kragmeting in die Spaanse Liga van Eer.
Stutterheim vir eers weer kalm
Ontstoke jeugdiges het die protesoptrede begin omdat hulle amptenare van die Amahtlathi-munisipaliteit daarvan beskuldig dat hulle omkoopgeld en seksuele gunste in ruil vir werkgeleenthede aanvaar.
Wen: Sterrekykpiekniek by die Taalmonument
Twee gelukkige Kaapse lesers staan die kans om elkeen ʼn gesinsgeskenkbewys te wen na die Sterrekykpiekniek by die Taalmonument op Saterdag 10 November.
Polisie spring om ‘Herbal Blend’-verkope te keer
“Hierdie keer was dit glad nie dieselfde as die vorige kere nie, dit was baie sterker gewees. Ek kan nie veel onthou nie, maar ek het gevoel asof ek vasgevang was in my eie gedagtes en nie daaruit kon ontsnap nie.”
Voormalige SA krieketkaptein verloof
Die oud-Protea-speler het dié nuus op sy Instagram-profiel bekend gemaak met ʼn foto waar sy verloofde met haar nuwe ring spog.
Wen: Sangers vat hande om hongerkrampe te demp
Dit is eersdaags tyd vir die immergewilde Afrikaans is Groot-konserte! Nie net lê twee naweke propvol die beste Afrikaanse vermaak voor nie, maar dit dien ook as ’n geleentheid om die duisende konsertgangers en ander ondersteuners bewus te maak van hoe hulle ’n reuseverskil in meer as 8 000 hulpbehoewende Afrikaanse kleuters se lewe kan maak.
Lyk vermoedelik dié van vermiste student
Drawwers het op die liggaam afgekom en die polisie in kennis gestel.
Video: Hond en eienaar ná drie jaar herenig
Hulle is die mens se beste vriend – en dié video is genoeg om enige hart te vermurwe wanneer ʼn hond en sy eienaar ná drie jaar weer herenig word.
Twee in hof vir moord op advokaat
Mihalik se vrou het aan depressie gely en drie jaar terug haar eie lewe geneem. Volgens berigte het sy ma en suster ook hul eie lewe geneem.
‘Gyselaarsituasie’ toe munisipale werkers op salarisse aandring
Die distriksmunisipaliteit se werknemers het einde September net hul netto salaris ontvang, maar is geen geld vir hul bydraes tot onder meer hul aftreefonds, mediese skema of behuisingsubsidie oorbetaal nie.
Drie beseer tydens skietery by kerk
ʼn Man het ʼn skietwond aan sy skouer opgedoen terwyl nog twee mans beseer is nadat hul motors met klippe bestook is in wat ʼn gyselaarsituasie blyk te wees.
Snelweg-held kry groot beloning
Die man het net vir my gesê: “Ek wil nie jou geld hê nie, ek wil niks van jou af hê nie. Al wat ek wil hê, is dat julle veilig is.”
Wat jy nie geweet het van ‘Boer soek ʼn vrou’ nie
Het jy al ooit gewonder hoe die logistiek agter die skerms van die program inmekaar steek, hoeveel kilometers die produksiespan moes aflê of hoeveel uitrustings Leah gedra het?
‘Dros-verkragting’: Beskuldigde Weskoppies toe
Hy het glo ook al homself leed aangedoen en verskeie kere probeer selfmoord pleeg.
Juan Boucher aan matrieks: Moet nooit ophou droom nie
“Moet nooit ophou droom nie, en maak Suid-Afrika trots!”
Bouer ernstig beseer ná hy op staaf val
“Volgens berigte op die toneel het ʼn 36-jarige konstruksiewerker van sy steier afgeval en op die blootgestelde staaf beland.”
Polisie waarsku teen aanlyn slenters
Terwyl hulle deur Sunnyside gery het, het ʼn medepligtige hom by die kamtige koper aangesluit en dié toe gehelp om die voertuig te kaap.