Drie strafkaarte het ʼn Suid-Afrikaanse speler se kordaatstuk in die jongste ronde van die Franse Pro D2-liga beduiwel.
Lees meerAlles vir Sondag 2 Desember 2018
Springbok-broers help Sale gelykop speel
Die Springbokbroers Du Preez, Jean-Luc (agsteman) en Robert (losskakel), het die Sale Sharks Sondag gehelp om in die Engelse Premierliga met sewe elk teen Bath gelykop te speel.
Passasiers in die ry beroof
Twee van die rowers het na bewering die bus in Pretoria bestyg en voorgegee om gewone passasiers onderweg na Zimbabwe se naasgrootste stad te wees.
‘Ongewenste geskenk’ nou sy been kwyt
“Die eienaar het volgehou sy was nie van plan om geld te bestee aan ʼn hond wat sy present gekry het nie.”
Twee vas vir hoofsweep se moord
Die moordverdagtes sal na verwagting Maandag in die landdroshof op Cala verskyn.
Twee sterf in ongeluk in Bloemfontein
Twee mense was in die voertuig vasgekeer.
Kaap allerbeste plek vir feeste, geleenthede
“Ons wil hê die wêreld moet weet Kaapstad is die bestemming om in te belê, die plek om te werk, vir vermaak en die beste stad om in te woon.”
15 beseer, een dood in Gautengse ongelukke
“Talle mense het verstrooi oor die toneel gelê.”
Polisie laat gaan twee ná Drotske-aanval
“Ons het twee mense in verband met die voorval ondervra, maar hulle laat gaan.”
China gee Zimbabwe ʼn parlement present
Tydens die hoeksteenlegging het Mnangagwa gesê die boukoste word gefinansier deur ʼn “geskenk, nie ʼn lening nie” van China.
Vier uit SA behaal byna al Skotte se Pro14-punte
Vier Suid-Afrikaners het so te sê ál die twee Skotse superklubs se punte in die jongste ronde van die Pro 14-reeks behaal.
Kamma-onnies loop hul rieme styf
Die departement het klagte by die plaaslike polisie ingedien, wat die saak aan die Valke vir nadere ondersoek oorgedra het.
Paleis: Vete tussen Kate en Meghan ‘onsin’
Buckingham-paleis het die gerugte Saterdag prontuit ontken dat Kate haar skoonsuster op haar plek gesit het.
Man geskop toe hy betogers met verfbalgeweer ‘skiet’
Hy word in ʼn hoek vasgedruk terwyl nog mense hom skop. Nadat hy blykbaar geval het, hou hulle aan om hom toe te takel.
De Lille gee haar party ʼn ‘goeie’ naam
De Lille het die aankondiging Sondagoggend in die Foxwood-hotel in Johannesburg gedoen.
‘President skuld land verduideliking oor Eskom’
“Ons moet ook weet wat die regering van plan is om te doen om die krisis die hoof te bied.”
Soveel minder kos brandstof in Desember
Dieselpryse daal terselfdertyd met onderskeidelik R1,45 en R1,47 per liter.
Min om oor te juig ná die afgelope naweek
ʼn Daar was die naweek slegs ʼn paar opflikkerings vir Suid-Afrikaanse rugby, soos die oorwinning met 38-35 van die Barbarians (met 13 Springbokke in die groep) Saterdag op Twickenham teen die Argentynse Poemas.
De Lille maak party se naam bekend
De Lille was leier van die Onafhanklike Demokrate voor sy ʼn ooreenkoms met die DA bereik het om haar by dié party aan te sluit in ruil vir die burgemeesterskap van die Moederstad.
Drie bestuurders dood in soortgelyke ongelukke
“Die bestuurder is in die wrak vasgevang en het ernstige beserings opgedoen.”