Met die volgende algemene verkiesing net ‘n paar maande weg, sal partye op alle dele van die politieke spektrum probeer om munt te slaan uit wat vir die meeste Suid-Afrikaners ʼn onseker en kommerwekkende situasie is. Alle verwagting is dat die vonke gaan spat.
Alles vir Dinsdag 4 Desember 2018
Motorverkope erg onder druk
Nadat Oktober welkome groei in motorverkope opgelewer het, het November se syfers egter weer slegte nuus meegebring.
N1 gesluit ná trompop botsing
Die botsing het omstreeks 01:00 op die nasionale pad gebeur en byna agt uur later is die insittendes steeds in die wrakke vasgekeer.
Rand beleef ’n goeie November
Die rand kan munt slaan uit gunstige buitelandse faktore en op sy galop voortgaan.
Boek: Droomkans
Die matriekdans-monster: Dit is presies wat op die oomblik oor Elle se skouer loer.
Vrye privaat stede: Ontwikkeling vir die Derde Wêreld of neokolonialisme?
China se ekonomiese groei word deur verstedelikking gedryf, nie die Derde Wêreld-krotbuurt-verstedeliking nie, maar verstedelikking wat saamgaan met ontwikkeling en modernisering.
Dag vir groot gronddebat is hier
Die ANC het die EFF se mosie ondersteun ten gunste van onteiening sonder vergoeding. Die DA, Cope, ACDP en VF Plus is almal gekant teen onteiening sonder vergoeding.
Vandag se sportnuus
Ná die eerste Sewesrugby-toernooi in die Wêreldreeks in Dubai is Suid-Afrika tien punte agter Nieu-Seeland op die punteleer.
Man vas ná hy vrou glo by kitskosrestaurant aanrand
“Daar word beweer ʼn 29-jarige vrou was in die deurrybaan toe sy vir die voertuig voor haar toeter geblaas het om vorentoe te beweeg. Die bestuurder van dié voertuig het glo uit sy motor geklim en na die slagoffer se voertuig gestap.”
Sewe vas ná talle konsertgangers glo beroof is
Volgens Sun is daar ʼn veiligheidsarea opgestel waar konsertgangers vir taxi’s kon wag, maar sommige taxi-operateurs het vermoedelik hul passasiers gevra het om na die nabygeleë vulstasie te stap om daar opgelaai te word en konsertgangers het sodoende buite die veiligheidsarea beweeg.
Joernalis gedreig wat Malema se adres bekendmaak
“Op een of ander manier gaan jy kry wat jy verdien. Dit lyk asof jy nie die erns van jou aksies verstaan nie, maar jy sal wanneer die veiligheid van jou familie in gedrang kom.”
Oor grond: As jy twyfel oor die toekoms, plant!
Die Solidariteit Helpende Hand het pas hulle 2018-kongres gehad met die tema Saai. Hierdie artikel is ʼn verwerking van dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, se toespraak tydens die kongres.
Plaasaanval: Onbekende mans in bakkie laat boere onraad vermoed
Toe inwoners van die Burgersdorp-distrik in die Oos-Kaap Maandagmiddag opmerk hoe drie onbekende mans met ʼn plaaslike boer se bakkie in die omgewing rondry, het hulle dadelik onraad vermoed – en hul vermoedens was reg.
Gedagte vir die dag: Sing vreugde terug
Ek wil altyd sing van die goedheid van die Here. Ek wil, geslag na geslag, sy getrouheid bekendmaak. (Psalm 89:2)