Die polisie het beslag gelê op nagemaakte stempels van binnelandse sake, vervalste visums, paspoorte en asieldokumente.
Lees meerAlles vir Woensdag 5 Desember 2018
DA, VF Plus kap ANC oor herroeping van burgemeesters
In hierdie gevalle is die hele raad wat ten gunste van die oorbetalings gestem het, aanspreeklik.
Video: 15 in arres ná chaos buite FNB-stadion
“[Polisiebeskerming] was ontoereikend en ons kon beter gereageer het,” het Cele later erken.
Rottweilers byt seuntjie 72 keer
Toe Uriel se sibbes en die buurvrou op die toneel aankom, het hy op sy maag gelê en om hulp geskree, maar die honde wou nie laat los nie.
Jong reisiger se familie raadop ná sy wegraak
“Die laaste kontak wat enigeen met haar gehad het, was Saterdag toe haar kamermaats gevra het wat sy op haar verjaardag gaan doen.”
ToekomsVenster: God se genade is genoeg
Ons word geroep om mekaar te beskerm.
Grondonteiening: ‘Ons sal dit beveg tot in die hoogste hof’
Twintig organisasies het Woensdag op ʼn spitsberaad in Centurion hulle opnuut daartoe verbind om saam te werk om die wysiging van artikel 25 van die Grondwet, wat onteiening sonder vergoeding sal toelaat, selfs tot in die hoogste hof te beveg.
OB eers nie uit pos verwyder
Die DA vra al maande lank dat die komitee met stappe begin om Mkhwebane van haar amp te onthef.
Rohde se tweeling ‘wil nie pa ook verloor nie’
‘n Maatskaplike werker het einde verlede maand met die Rohde-egpaar se tweelingdogters onderhoude gevoer en vandag daaroor getuig.
Boer (82) sien nie kans vir plaas ná aanval
Waarskuwing: Hierdie berig bevat grafiese foto’s van die boer se beserings wat lesers kan ontstel. Die bejaarde boer van die distrik Burgersdorp wat Maandag helderoordag…
‘Onteiening is spyker in ekonomie se doodskis’
“Die lyn is in die sand getrek en Agri SA sal alles in sy vermoë doen om produsente se belange te beskerm”
Oprah dra Gert-Johan Coetzee by Global Citizen fees
“Dit was ʼn eer om Oprah in my ateljee te hê. Sy is so ʼn wonderlike, nederige, oorspronklike siel.”
Video: ‘Slapende’ beampte het ‘mediese toestand’
“Hy is ʼn baie toegewyde beampte met ʼn baie goeie werksrekord.”
Leandie: ʼn Klerereeks, dagbeplanner en nou ook wyn!
“Dit is ʼn jare lange droom wat waar geword het.”
Wen: Helene Fischer se Kersalbum
Sy word beskou as een van Europa se mees suksesvolle vermaaklikheidsterre. Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn album wen.
Alex Boraine sterf in sy slaap
Die WVK was Boraine se geesteskind waarvan hy twee jaar lank as ondervoorsitter onder aartsbiskop Desmond Tutu gedien het.
Gertjie Brynard en die 1965-toer na Nieu-Seeland
Ek het jare lank ʼn swart-en-wit-foto in my rugbyplakboek gehad. Dit was van Gertjie Brynard wat oor en tussen twee All Blacks duik om sy tweede drie in die derde toetswedstryd in 1965 op Lancasterpark in Christchurch te druk.
Gedig: Duiselig
“… en ek weet die verbeel is alles nou klaar, ek probeer hierdie seuntjie in my kop bewaar…” Lees Gilbert Gibson se gedig, “Duiselig”
Groot name onder die 107 wenners van die SA Ope
Die SA Ope-gholftoernooi is hier en van die bestes sal by Randparkklub in aksie wees.
Foto’s: Die duurste Kersboom in die wêreld
Dié Kersboom is byna R36 miljoen werd.