Denel behou hom die reg voor om enige gelde terug te eis wat reeds vir Mahumapelo se studie betaal is.
Alles vir Woensdag 5 Desember 2018
Maak ’n verskil: Geniet ’n fees van liggies en musiek
Maak hierdie feestyd jou hart oop en kom ondersteun dié ongelooflike projek saam met jou familie en vriende. Die kinders en personeel by Jakaranda Kinderhuis sien uit daarna om julle te ontvang en saam met jou te deel in die betowering van Kersfees.
Weste word onnodig by konflik tussen Rusland en Oekraïne betrek
Op 25 November het die besluit van die Oekraïne om drie van hul vlootskepe deur die Kertsj-seestraat te stuur, tot ’n internasionale krisis aanleiding gegee.
Die wetsgehoorsame rebel
Maar daar sit ek halfsiende saam met so sestig manne in die vieslike selle van Opuwo se polisie… Later daai aand kom sit so twaalf of dertien man rondom my lêplek en vra wat maak ʼn predikant nou hier tussen hulle. En dit word ʼn goeie tyd. Tot laat daai nag praat ons diep sake.
Koeler weer, reën vir naweek voorspel
“Dit gaan beslis effens koeler raak oor Gauteng en omstreke.”
SA’ner wen gesogte fotokompetisie
“Sommige foto’s het die krag om veel meer te sê as woorde.”
Die wedstryd wat sy lewe vir altyd verander het
Gerhard Swarts se lewe is op 14-jarige ouderdom onherroeplik verander tydens ’n rugbywedstryd, maar hy het met mening teruggeveg en sy storie is vandag ’n inspirasie vir baie.
Foto’s: Reusebrand lê sinagoge in puin
Brandweermanne het, sonder dat hulle gevra is om dit te doen, van die sinagoge se godsdienstige artefakte, boeke en Torahs uit die vlamme na veiligheid gedra.
Foto’s: 22 m lange sluier vir aktrise en popster se troue
Ses mense moes help om die sluier te dra terwyl die bruid na die kansel gestap het.
Jou geld terug as jy by dié verskaffer lugtyd of data aankoop
Aetas Mobile gee jou geld terug om te spandeer hoe jy wil.
Tsoenami-waarskuwing ná groot aardbewing
ʼn Groot aardbewing het Woensdagoggend in die suidelike Stille Oseaan voorgekom waarna tsoenami-waarskuwings uitgereik is.
Wildtuin sukkel met strikke wat verwoesting saai
“Ons probeer hulle red, maar as hulle te erg beseer is, kan ons niks doen nie en moet ons hulle van kant maak.”
Nog ʼn tweekuns vir gewese Vrystater in Frankryk
ʼn Gewese o. 21-speler van die Vrystaat het in die jongste ronde van die Franse Fédérale 1-liga die tweede keer vanjaar ʼn tweekuns in dié reeks behaal.
Eskom wil ligte dié naweek aanhou
“Ons het R11,5 miljard opsygesit vir dringende instandhouding, maar die probleem is daar is soveel van ons eenhede wat onderhoudswerk kort.”
Resep: Gevulde hoenderborsies en suurkool
ʼn Heerlike ligte ete.
Nuuskommentaar: Gaan grondgryp-inhaligheid die ‘projek’ sink?
Nou lê ’n stywe pad voor oor grondgryp – in landsbelang. Gelukkig het die EFF en die ANC haaks geraak oor die finale bestemming, en sonder die EFF se stemme kan die ANC nie ’n tweederde-meerderheid behaal nie.
Bekendstelling: R200 000 meer vir V6 Merc-bakkie
Daar het nou al baie maskara in die rivier geloop of dit ʼn goeie bakkie is, hoe duur hy is en so meer, skryf Brendon Staniforth.
Boek: Lang pad onnetoe
Die hele pad ondertoe, terwyl die hysbak op elke vloer stilhou, klim verskillende mense, wat elkeen iets met die geweld in sy buurt te doen het, in die hysbak.
Vandag se sportnuus
In die Europese reeks begin die SA Ope-gholftoernooi môre by die Randparkklub in Gauteng.
Twee beamptes van bende-eenheid self vas
Speurders van Kaapstad se bende-eenheid het twee van hul eie beamptes in hegtenis geneem.