Slegs diegene met baie geld sal dit kan bekostig om te litigeer. Die res is aan die genade oorgelaat.
Lees meerAlles vir Donderdag 6 Desember 2018
ANC wil grondgrypwet teen einde Maart afhandel
Die versigtige en eng bewoording van die resolusie is ‘n verdere aanduiding dat die gematigde deel van die ANC tans die beheer oor die tersaaklike proses oorgeneem het.
Amptenare móét voortaan paartjies van selfde geslag trou
Drie partye, die ACDP, die NFP en die African Independent Congress het die wetsontwerp teengestaan.
Verslag oor vakansieklubs bekend
Verbruikers mag nie langer met pryse gelok word om promosie-aanbiedings by te woon nie.
Een dood, 32 beseer in ongeluk op kruising
“Toe ER24 en talle ander nooddienste op die toneel aankom, het hulle die taxi langs die pad aangetref.”
AfriForum boos oor Eskom-versoek
“Nou word die belastingbetaler dalk weer met ’n las opgesaal terwyl Eskom en die staat nie self hul huis in orde kry nie.”
Rohde-dogter te bang om te getuig
Van der Spuy het gesê die 20-jarige het net ingewillig om te getuig mits dit nie uitgesaai word nie aangesien sy onder baie “onregverdige” druk verkeer.
‘Ek sou my honde sélf doodgemaak het’
“Ek wil net vir almal, ook die gemeenskap, sê ek is regtig baie, baie jammer.”
‘ANC rede vir SAUK-raad se ineenstorting’
“Dié hoogs gerespekteerde individue wat uit die raad bedank het, was nie bereid om hul integriteit op te offer nie.”
ToekomsVenster: Die liefde is omvattend
Omdat ons deur die bril van sy liefde kyk, sien ons ook mense se potensiaal raak.
Nóg ’n aanval op Pretoria-kleinhoewe
Die aanval het Woensdagaand gebeur nie ver nie van die kleinhoewe in Kameeldrift waar oud-Springbok Naka Drotské verlede week tydens ’n aanval geskiet is.
Die wêreld in foto’s – 6 Desember 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Gordhan draai nie doekies om oor Eskom
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het Donderdag tydens ʼn mediakonferensie nie doekies omgedraai oor die krisis by Eskom nie.
LUR ‘kry weeldemotor vir Kersfees’
“Om ʼn voertuig teen dié prys te koop, wys die middelvinger vir besuinigingsmaatreëls.”
28 000 polisiebeamptes binnekort bevorder
Dié reëling kom ná maande se onderhandelinge met vakbonde wat kla dat van hul lede al langer as ʼn dekade op bevordering wag vanweë massiewe agterstande hiermee.
Bejaarde sibbes op plaas oorval, beroof
Die bejaarde het hom probeer teësit, maar die rowers het hom ʼn hou teen die kop toegedien en vasgebind.
Leon van Nierop se resensie: Status Update
In die kol vir tieners wat al so moeg vir hul eie fone geword het, dat hulle vir ʼn slaggie op iemand anders s’n wil speel!
Beurtkrag beïnvloed vaslegging van matriekpunte
Volgens die departement van basiese onderwys is 44 505 nasieners tans hard aan die merk by 141 nasiensentrums oral in die land.
Leon van Nierop se resensie: Bohemian Rhapsody
Dit is die naaste wat jy ooit aan ʼn Queen-rockkonsert op die verhoog sal kom waar jy meedoen aan die aksie en op die verhoog beland.
Video: Meer as 50 SA kunstenaars vereer Johnny Clegg
Kunstenaars soos Karen Zoid, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Zolani Mahola, Francois van Coke, Patricia Lewis en Kahn Morbee is almal deel van dié projek.