Die geleentheid wat die SA All Stars-sewesspelers gekry het om skouers met van die wêreld se beste klubsewesspesialiste te skuur, is soos ’n Mastercard-advertensie van ouds: kosteloos.
Alles vir Donderdag 6 Desember 2018
‘Steenkool nie rede vir beurtkrag’
Eskom het gereageer nadat Anna-Marth Ott, uitvoerende hoof van die Middelburg Kamer van Koophandel en Nywerheid, gesê het Eskom se bewering van ʼn tekort aan steenkool is nie waar nie.
Rupert: ‘Ek het nie bedoel om aanstoot te gee nie’
Die onderhoud was langer as twee uur lank en talle uitsprake is gedurende die gesprek gemaak wat mense warm onder die kraag gelaat het.
Dis die klein dingetjies wat in ʼn Wêreldbeker-toernooi saak maak
Die spelers was behoorlik uitgerus en beseringsvry ‒ en dit was een van die Springbokke se grootste bondgenote in 2007 toe hulle die Wêreldbeker-toernooi gewen het.
Standbeelde vertel die verlede
Die standbeeld van pres. MT Steyn is nou amptelik ook nie meer welkom op die Kovsie-kampus nie maar al is ons erfenis nie waar dit altyd was en waar ons dit onthou nie, het dit nie verdwyn nie, skryf Alet Rademeyer.
Rohde ‘voel verantwoordelik’ oor vrou se dood
“Ek het hom oor die afgelope twee jaar leer ken.”
ANC behou wyk ná taai tussenverkiesing
Dinge het polities só warm geraak dat die tussenverkiesing uitgestel moes word omdat sommige boere nie die EFF en ANC wou toelaat om kiesers op hul plase toe te spreek nie.
Sakpasresep: Viskoekies met sardyne
Sakpasresep: Deesdae is dit vir talle gesinne nodig om hul rieme so ʼn bietjie stywer te trek. Maroela Media in samewerking met Helpende Hand se #stophonger-veldtog gaan vir die volgende paar weke elke week ʼn lekker sakpas-resep verskaf.
Taalgebruik: Woorde wat dikwels verwar word
Woorde kan soms verwarrend wees as hulle na mekaar lyk, maar verskillende betekenisse het.
Renosterwesie nou ’n Voortrekker
Arthur spog nou met sy eie Voortrekker-uniform wat mettertyd met kentekens toegerus sal word namate hy onderskeie mylpale bereik.
Dit is waarom beslaglegging op grond (vir eers) van die baan is
Die rede vir prof. Koos Malan se oënskynlike optimisme, skryf hy, is dat die kragte wat tans teen die inwerkingstelling van onteiening sonder vergoeding as ʼn maatreël is, is net eenvoudig so sterk dat die ANC nie kan waag om dit nou al in te stel nie.
Video: Mees ongewone dieremaats
ʼn Video van ongewone dierevriende is net wat jy hier teen die einde van die jaar nodig het!
Oudpresident Bush se éintlike historiese waarde
Die les wat Bush senior die wêreld geleer het, was om verstandig te wees. Amerika was destyds groot, nie omdat hy sy wil voortdurend op die res van die wêreld wou afdwing nie, maar juis omdat hy op die regte tye terughoudend was en sy krag op ’n behoedsame wyse gebruik het.
Eskom ontken sy krag gaan opraak
Fase 2-beurtkrag word ook vandag van 09:00 tot 22:00 toegepas.
Dié twee gesoek ná hulle uit hof ontsnap
Een van die gevangenes wat ontsnap het, is glo ‘n reeksmoordenaar.
Twee vas ná veiligheidswag se skietdood
Paramedici het by hul aankoms gevind dat brandweerbeamptes reeds besig was om mond-tot-mond-asemhaling op die slagoffer toe te pas waar hy in die pad gelê het.
Beurtkrag sal ekonomiese vooruitsigte skaad
Mike Schüssler, die hoofekonoom by Economists.co.za sê die huidige vlaag beurtkrag wat Eskom ingestel het, gaan ’n demper op die ekonomie plaas.
Ekonome verwelkom styging in BBP
Die vuisvoos Suid-Afrikaanse ekonomie het gedurende die derde kwartaal van vanjaar van die planke opgestaan soos ’n bokser wat katswink geslaan was. Dit het beleggers, markspelers en senior regeringslui die kans gegee om ’n slaak van verligting te gee.
Uitslae van Steinhoff-ondersoek nie nou al bekend
Steinhoff steier steeds onder die gevolge nadat die maatskappy erken het dat daar ʼn jaar gelede rekenkundige onreëlmatighede by die maatskappy plaasgevind het.
Nuuskommentaar: Grondgryp: Moenie van plaasaanvalle en die res vergeet
Talle plaasaanvalle se nuusdekking word tans “gesteel” deur ander kritieke sake soos die grondgryp sonder vergoeding, endemiese korrupsie en vele meer. Tog kan druk op die regering om plaasaanvalle hok te slaan en ook politiek onaanvaarbaar te maak nie skietgegee word nie.