Min dinge kry ’n graadeentjie so goed deur sy eerste paar dae van skool as die opwinding oor wat in sy kosblikkie is. Daarom is dit belangrik om vooraf te beplan, veral vir die eerste paar dae van die jaar.
Alles vir Maandag 10 Desember 2018
Wrakstap, wildrit en skaapkop by die see
“Toe skuif ek my doenlysie eers eenkant en dink: Basta, nou rus ek vir ʼn volle 48 uur saam met my gesin!” Carina Stander en haar gesin verken Grootbrak, Kleinbrak en Glentana.
Vier steeds soek ná plaasaanval op pa en seun
Die 56-jarige boer, sy 85-jarige pa en werkers was op die plaas doenig toe vier gewapende mans skielik verskyn het en vuurwapens op hulle gerig het.
BLF-president verkla oor ‘haatspraak’
Mngxitama se uitlatings is “blatante haatspraak en aanhitsing van geweld”.
Wat ouerskap my geleer het oor God se hart
Dis egter vandat ek kinders het dat die werklikheid van wat Hy regtig vir ons kom doen het, my baie meer waarde aan hierdie tyd laat heg. Miskien is dit omdat ek nou eers werklik begin besef hoe sy Vaderhart werk.
Raaiselbeeld van skrootwerf gered
“Ek het met die ouens van die skrootwerf gepraat en gevra dat hulle dit opsy hou en dit toe vanoggend gaan haal.”
Nuuskommentaar: El Niño en grondgryp sonder vergoeding
Kan die planne vir grondonteiening sonder vergoeding nie geweldig inplof as die impak van klimaatsverandering en die periodieke voorkoms van El Niño nog nie behoorlik verstaan word nie?
Luister: Rolene Strauss deel haar lewenslesse
Op 26-jarige ouderdom het die beeldskone Rolene Strauss al die Mej. SA- en mej. Wêreld-kroon gedra, sy het ʼn graad in medisyne verwerf en is die ma van ʼn skattige seuntjie. Nou kan sy ook ʼn vollengte album op haar curriculum vitae byvoeg.
Derduisende hektaar verwoes ná weerlig tref
“Ons het nog nóóit in die omgewing ’n vuur gesien wat só buite beheer geraak het nie.”
Híér is 2019 se kleur van die jaar
“Dit is wonderlik, maar ongelukkig ook ontwykend omdat dit onder die see voorkom. Hierdie lewende en bruisende kleur betower die oë en die gedagtes.”
Naka gaan by die see aansterk
As alles volgens plan verloop, vertrek sy en die gewese Springbokhaker Woensdag uit Bloemfontein Jeffreysbaai toe.
Afrikaans is Groot!
Dosente en onderwysers kan vir studente baie leer wat die waarde van Afrikaans en waarom moedertaalonderrig belangrik is, maar daar lê baie meer waarde vir studente en leerders om ten minste een Afrikaans is Groot by te woon.
Video: BLF reageer ná leier sê ‘wit mense sal doodgemaak word’
“Ons sal die kinders doodmaak, die vroue, hul honde en hul katte . Ons sal enigiets doodmaak wat ons op ons pad vind.”
5 300 poste binnekort in gesondheidsektor gevul
“Personeeltekorte, veral in die provinsies, is een van die grootste bydraende faktore wat die voorsiening van gesondheidsorg negatief affekteer.”
Ouers groet hul ‘vasbyter-kind’ ná 1 732 dae
“Toe ons daar staan, was dit asof ʼn mens net geweet het – daar is nie nou meer omdraai nie. 20…10…2… en toe nul. Die masjien het ʼn biep-geluid gemaak en toe sit hulle die masjien af.”
Centurion Teater: ʼn Gemeenskapsteater met persoonlikheid
“Wanneer jy by die teater instap moet dit voel of jy by jou ma se huis instap vir Kersfees, of asof jy op ʼn plattelandse dorpie by die slaghuis instap.”
Twee sterf in botsing op N1
Verkeersbeamptes het ʼn paar bane begin sluit terwyl paramedici die mans se toestand ondersoek het.
Video: Perde sleep vragmotor teen opdraande uit
ʼn Paar sterk trekperde het ʼn vragmotor teen ʼn steil helling, wat met ys bedek was, uitgesleep.
Verdediging wéér Blitsbokke se ondergang
Dit was wéér die verdediging, en veral weer toe die teenstanders van diep af aangeval het, wat die Blitsbokke Sondag die kans ontneem het om in hul tuistoernooi in die Wêreldrugby-sewesreeks in Kaapstad in die eindstryd te speel.
Varsgebekkig: Op die wip sit
Ken jy die uitdrukking “op die wip sit”? Die uitdrukking is ingestuur as deel van VivA se Varsgebek-inisiatief