Hierdie sjokolade-torte is met een woord: dekadent.
Alles vir Dinsdag 11 Desember 2018
Glencore bereid om te getuig voor Zondo-kommissie
Suid-Afrikaners kan hulle daarop voorberei dat Eskom in 2019 steeds in die nuus gaan wees – nie net in verband met die Zondo-kommissie wat staatskaping ondersoek nie, maar ook in die raadsale.
Ses vroue en die diep blou see
“Kyk, jy weet mos die Kaap na Rio-seiljagvaart is uniek. Dit verbind twee vastelande aan mekaar en is ook die langste transatlantiese seiljagwedvaart in die Suidelike Halfrond.”
Bly of gly?
Ek besef hierdie onderwerp is al baie gedebatteer en dat almal hul eie opinies het, maar hier is my storie.
ANC gee net lippediens sewentig jaar na verklaring van menseregte
Met die algemene verkiesing van 2019 voor oë is dit duidelik dat kortsigtige politieke winste belangriker is as grondwetlike regte en waardes, en die Universele Verklaring van Menseregte is bloot ’n irritasie.
‘Seksuele teistering’ teen ANC-woordvoerder ondersoek
Dit het intussen aan die lig gekom dat Mabe se 26-jarige persoonlike assistent die klagte teen hom gelê het.
Vandag se sportnuus
Ná die Kaapstad‑been van die Wêreldreeks is die Blitsbokke nou vyfde op die punteleer en in sokkernuus is een wedstryd gister in die Engelse Premierliga gespeel.
Podlitiek-onderhoude: Basson van Klipkouers praat oor entrepreneurskap en Afrikaner-identiteit
Tydens dié episode bespreek Podlitiek se aanbieders, Daniël Eloff, Daniel du Plessis en Paul Maritz, en Jacques Basson van Klipkouers entrepreneurskap, alternatiewe media en Afrikaner-identiteit.
Kawasaki H2 SX – ʼn meer beskaafde H2
As jy met die SX gaan toer, moet jy maar sorg dat jy lang afstande aflê, want met hierdie fiets se lawwe spoedstreek gaan jy voor teetyd by jou bestemming wees.
Plastiekstaking: Nóg ʼn aanleg loop deur
“Die motief vir die voorval is nie tans duidelik nie. Mpact Plastics het reeds sy loondispuut met Numsa op 29 November opgeklaar en alle werknemers het teruggekeer werk toe.”
Video: Bus met petrolbom bestook; bestuurder kritiek
Die stad het reeds miljoene rande verloor weens die skade wat tydens die onbeskermde staking aangerig is.
Onder watter omstandighede is oorlog ooit veroorloof?
Kom daar ’n Derde Wêreldoorlog, of is dit reeds aan die gang? Ek weet nie, maar wat ek weet, is die volgende: Mammas, hou vas aan jul seuns en dogters. Politiek is gevaarlik!
Gedagte vir die dag: Leer van voor af om reg te luister en reg te praat
Met jou woorde kan jy baie goeie dinge kry. Die werk van hulle hande gee hulle ook baie voorregte. (Spreuke 12:14)