Dit kan wees dat net een van die egpaar geskiet het, maar dit sal deur die polisie se ondersoek bepaal moet word.
Alles vir Woensdag 12 Desember 2018
Hap saam met Lochner: Eetbare blommerangskikking
ʼn Heerlike slaai wat sommer pragtig lyk ook!
Ondersoek na Willemse-voorval begin dán
Van die ander vrae wat die ondersoek moet opklaar, is of Willemse blootgestel is aan “onregverdige rassediskriminasie” tydens of voor die voorval en daarna tydens die uitvoering van sy pligte as kommentator vir SuperSport.
Theresa May ‘sal teen mosie van wantroue baklei’
Talle LP’s raak ál meer ongelukkig met May oor haar hantering van Brexit.
Van kruidenierspakker tot mediese dokter
“Jou agtergrond definieer nie wie jy is of waarheen jy op pad is nie. Wees nederig, sluk jou trots, behandel ander met respek en werk hard.”
Sakeman dood, vrou beseer in skietery
Hulle het blykbaar na die slaapkamer gegaan en daar op mekaar geskiet.
Video en foto’s: 102-jarige vryval tot in Guinness-rekordboek
Irene O’Shea, 102 jaar oud, het met haar vryval uit ʼn vliegtuig die oudste persoon in die wêreld geword wat dit kon regkry.
Gedig: Bloukopkoggelmanner
“bloukop speel hy’s weerprofeet…”
Kleuter se moordenaar: ‘Asseblief, vergewe my’
“Courtney het nie dít verdien nie, ook nie haar ouers nie. Ek is opreg skaam vir wat ek daardie dag gedoen het. Ek sal voortaan moet leef met die wete dat ek verantwoordelik was vir ʼn kind se dood.”
MRK begin ondersoek na Mngxitama
“Die kommissie het ook ʼn video van die saamtrek gekyk waarin mnr. Mngxitama vir die gehoor sê BLF sal wit mense doodmaak.”
‘Time’ kondig ‘persoon van die jaar’ aan
“Hy het die waarheid vertel oor die brutaliteit teenoor mense wat die waarheid praat. En dís hoekom hy vermoor is.”
Oosthuizen jaag nóg ʼn grote
Die Alfred Dunhill-gholfkampioenskap slaan binnekort af en Louis Oosthuizen het ook dié toernooi in sy visier.
Pastoor nou na grondwethof om vervolging te keer
Die regspan van Timothy Omotoso, die pastoor wat teregstaan op talle seksuele aanklagte, gaan hulle nou tot die konstitusionele hof wend om die aanklagte teen hom teruggetrek te kry.
Sewe dood in skietaanvalle by katedraal, Kersmark
Die aanvaller het nog vier mense gewond voor hy self beseer is in ʼn geveg met die polisie en homself toe in die kop geskiet het.
Nuuskommentaar: Kan SA uit grondwethofuitspraak oor Zim-boere baat?
Belangrike lesse, indien dan nie presedente nie, kan geleer word uit die konstitusionele hof se bevinding dat oudpres. Jacob Zuma en sy Suid-Afrikaanse regering verbrou het deur deel te wees van die opskorting van die SAOG-tribunaal, nadat die tribunaal teen Mugabe se grondgrypaksies beslis het.
Boek: Snowy en sy maats
Oom Angus se beroemde perd Snowy met sy prettige plaasstories en lewenslesse vir die kleingoed is terug.
Talle beseer toe polisie, stakers bots
“In die vroeë oggendure van 11 Desember was daar talle botsings tussen die Suid-Afrikaanse Polisiediens en groot groepe Amcu-lede.”
Promosieartikel: Kleinfontein – ʼn Gemeenskap propvol kultuur en plesier
Vir die Kleinfontein-gemeenskap is daar min dinge so belangrik soos taal, kultuur en Christenskap.
Vandag se sportnuus
Die Spelerskeuse se Rugbytoekennings van 2018 is gisteraand gemaak.
11 dood in gru-botsing
Die pad is gesluit ná die botsing. Die presiese omstandighede rakende die voorval word ondersoek.