Naka Drotské is steeds in die waakeenheid van die Mediclinic Bloemfontein maar “dit gaan goed”.
Lees meerAlles vir Maandag 17 Desember 2018
Sun City oop vir sake
“Oor die afgelope 48 uur het ons opruimingswerk gedoen om die oord in ʼn behoorlike toestand te kry vir ons gaste sowel as dagbesoekers.”
ToekomsVenster: Die Here is soveel groter as ons gedagtes
Die Here is soveel groter as ons gedagtes. Net om die Bybel na behore te verstaan kan nie in een leeftyd ingepas word nie. Lewenslesse kom teen ʼn prys. Somtyds het ons met trane en ongemak betaal. Moenie die lesse wat jy geleer het geringskat nie.
SA kletsrymer met blikkies gegooi tydens vertoning
“Dit is teleurstellend en mense moet leer om hulle te gedra.”
Pa vermoor drie kinders, neem eie lewe
Die liggame van die pa en kinders is Maandagoggend in die huis gevind nadat ʼn familielid die polisie in kennis gestel het.
Man se lyk in landgoed-dam gevind
Die liggaam van ʼn man is Maandagoggend in ʼn dam op ʼn landgoed in Centurion gevind.
Chad is weer swemmer van die jaar
Suid-Afrika se Chad le Clos is as die internasionale swembeheerliggaam, Fina, se manswemmer van die jaar aangewys.
Dis weer die Bokke teen Japan ná 2015-skok
Die Springbokke pak Japan aanstaande jaar die eerste keer sedert die aartsskok toe die Dapper Bloeisels Suid-Afrika in Brighton, Engeland, by 2015 se Wêreldbeker-toernooi met 34-32 verslaan het.
Seun (6) verdrink in strandmeer
“Hy is met ʼn ambulans na ʼn nabygeleë hospitaal gehaas waar hy kort na sy aankoms dood verklaar is.”
Ma, seun sterf op pad na toernooi
Daar is intussen Sondag tydens die opening van die kampioenskap ʼn minuut van stilte gehou ter ere aan die ma en seun.
Edcon ontken ‘ineenstorting’
Daar is die naweek berig Edcon Holdings, eienaar van bekende winkels soos Edgars, CNA en Jet, is op die randjie van ‘n ineenstorting.
Jong tegno-entrepreneur dood gevind
Hy is bewusteloos op sy bed gevind en is op die toneel dood verklaar.
Vrugtekoekvariasie: Donker vrugtekoek
’n Diep en donker vrugtekoek soos jy hom nog nooit gesien het nie.
18 vas oor spoed en dronkbestuur
Die motoriste het onder meer aangevoer hulle het na familie, die lughawe en ʼn begrafnis gehaas.
Bles se dogter reageer op Chris Chameleon se uitlatings
“As Bles Bridges jou pa is, geluk. Hy is dood. Sy graf is in Vanderbijlpark. Ek stel voor jy vat rose. Rooies.”
Nuuskommentaar: Waarheen met Geloftedag?
As na die beskikbare mediaberigte en nuusverklarings vir Geloftedag en Versoeningsdag gekyk word, lyk dit of die waarheid ’n slagoffer geword het en veral pres. Cyril Ramaphosa se sienings problematies gemaak het.
Twee polisiebeamptes sterf in Gauteng
“Die motoris was glo onder die invloed van alkohol en is in hegtenis geneem op aanklag van strafbare manslag.”
Geloftedag: ‘Ons toekoms is in ons eie hande’
“Hoewel ons dit nie graag wil erken nie, moet ons besef dat ons vandag weer in ’n oorlewingstryd is.”
Geloftedag: ’n Eksklusiewe geleentheid?
16 Desember 1838. Die slag van Bloedrivier. Geloftedag. Afrikaner-volksfees. Perdekommando’s, tradisionele drag, skyngevegte en goeie Boere-vermaak. Dit is waarskynlik hoe die gemiddelde Afrikaner oor Geloftedag dink.
Vandag se sportnuus
FINA se Kortbad-wêreldkampioenskap het gister in China ten einde geloop.