Die bekende in die nommer een‑posisie het ʼn netto waarde van $5,4 miljard of sowat R77,3 miljard.
Alles vir Woensdag 19 Desember 2018
Lasbrief vir Grace Mugabe se arres glo uitgereik
Mugabe het na bewering die model Gabriella Engels in Augustus verlede jaar in ʼn Suid-Afrikaanse hotel aangerand.
Paramedici bederf kinders, bejaardes vir Kersfees
“Ons hoor al die verskriklike sirenes en ek sê vir manlief hier is êrens ʼn groot ongeluk. Toe ons buite kom, is dit die ambulansouens met Kersliggies teen die ambulans. Ek het nog nooit so iets beleef in die tyd wat ek in Pretoria-Noord bly nie.”
Bizos se seun eindelik vervolg ná ‘gesinsgeweld’
“As dit nie vir adv. Nel en AfriForum was nie, sou Alexi Bizos nooit vervolg gewees het vir iets wat met die jare herhaaldelik gebeur het nie.”
Redery mag vlugte hervat
“Lugvaartveiligheid is die eintlike wenner in dié geval.”
Wikipedia-kompetisie: Wen ʼn jaar se klasgeld!
Nagraadse studente kan nou met hul vaardigheid en kennis deur Maroela Media se Afrikaans op Wikipedia-projek die kans staan om ʼn jaar se klasgeld los te slaan!
Dogter nooi dowe pa na musiekkonsert en steel almal se harte
ʼn Vrou was eers geïrriteerd met ʼn dogter en ʼn pa voor haar by ʼn konsert, totdat sy uitgevind het waarmee hulle besig was.
Wikipedia: Onderwyser, verdubbel jou salaris!
Onderwysers kan met hulle kundigheid en ervaring inligting in Afrikaans aan skoliere beskikbaar stel.
Onverwagse helpers bring hoop vir SA
“Daar is baie mense wat dink wit mense en veral boere, is rassisties. Maar ek wou vir mense wys nie alle wit mense is só nie, en ek wil net probeer om daardie denkwyse te verander.”
Plaaslike programme vir die feestyd
Ons spog met ʼn groen Kersfees, eerder as ʼn wit Kersfees, en staan eerder om ʼn braai as voor ʼn kaggel, maar dit beteken nie Kersfees in Suid-Afrika is minder opwindend nie. Vier fees met dié vrolike en plaaslike programme.
Trump se liefdadigheidstigting ontbind
Die stigting se regsverteenwoordigers sê enige oortredings was gering.
Die (koffie)moer is suur
Moenie dat jou (koffie)moer suur word nie, is die stukkie wysheid uit Koos Greeff se pen.
Kikker jou vakansiehuis in ʼn japtrap op
Teen bekostigbare pryse, kan jy maklik jou vakansiehuis vanjaar soos ʼn droom laat lyk, sommer nog voordat die hele familie vir Kersfees kom kuier.
Meer verslaggewers sterf in 2018
Amerika haal vanjaar vir die heel eerste keer die topvyf plekke van dodelikste lande vir verslaggewers nadat ses daar gesterf het.
Die beste Kersgeskenk vir jou kind
Die beste, mees duursame, waardevolle en bekostigbare geskenk wat jy vir jou kind kan gee.
Nuuskommentaar: Christusfees of Krismis?
Kersfees is ongetwyfeld veronderstel om ’n Christusfees te wees, maar het oor baie jare vir baie in ’n “hêppie Krismis” ontaard. Die afgelope aantal jare het ’n betreklik onlangse Amerikaanse gebruik om mekaar die politiek korrekte sekulêre “happy holidays” toe te wens in die VSA sterk onder skoot gekom en skynbaar steek dit hier in SA ook kop uit.
Uitdrukking: ʼn Uiltjie knip
Waar kom ons aan die uitdrukking “‘n uiltjie knip”? Taaltoffie stel ondersoek in
‘Bom’ in Baaise sentrum is fopnuus
ʼn Woordvoerder van die sentrum het aan Maroela Media bevestig niks van die aard het gebeur nie.
Vrugtekoekvariasie: Vrugteblokkies
Dié blokkies sal selfs iemand wat nie van vrugtekoek hou nie, betower.
Kersfees in Schipluiden
“Op só ’n oggend besef jy weer wat die waarde van ’n gemeenskap kan wees. Jy weet: Jy is nie alleen nie; jy is nie eensaam nie; die liefde van God gaan soos ’n kleed oor die hele gemeente lê.”