Alles vir Donderdag 20 Desember 2018

Vandag se sportnuus

Die eerste dag se spel tussen Pakistan en KSA se Presidentspan is gister op Willowmore Park in Benoni afgehandel en Suid-Afrika se vrouespan het sy derde kragmeting teen ʼn internasionale uitnodigingspan in Kaapstad met 2 – 6 verloor.