Loof die Here dat Hy vir jou goed is. Staan ʼn oomblik stil en loof die Here vir sy onuitspreeklike genade.
Lees meerAlles vir Vrydag 21 Desember 2018
Affies-seun vertel van wonderwerk ná gru-ongeluk
“My gesig is vergruis, ek het bloeding op die brein gehad, my bokaak was gekraak, my skedel was gekraak, ek het ʼn groot wond in my kuit gehad en my oor is afgeskeur.”
Die wêreld in foto’s – 21 Desember 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Skool brand ná weerlig tref
Die klaskamers is in ligte laaie gehul toe die weerlig die skoolgebou getref het.
Grace se inhegtenisneming ‘nie in Zim se belang’
Zimbabwe maak beswaar teen vervolging van sy oudpresidentsvrou.
Broer, suster glo deur pa gemolesteer
Daar is Vrydagoggend ʼn tussentydse beskermingsbevel verkry om die seun teen die beweerde molestering te beskerm.
Damaskus-ervaring vir EFF-voorbok in wit plakkerskamp
“Ek weet nou armoede is kleurblind. Dit kan enigiemand oorkom.”
Kwagga wil weer ’n Boksprong maak
“Kwagga Smith is ’n masjien. Hy laat my dink aan daardie kinders wat in o.7-wedstryde speel…hy het geen vrees nie.”
Chris Chameleon sê eindelik oor Bles-bewering
“Wie dink jy is jy, Chris Chameleon, om met mense se lewens en gevoelens te speel?”
Die einde van die steenkoolera in Duitsland
ʼn Lang hoofstuk van die nywerheidsgeskiedenis in Duitsland, die ekonomiese reus van Europa, is afgesluit.
Danville se liggiehuis: Talle gaan dalk met leë hande huis toe
“As dit so aangaan, sal ons moet kies wie kry en wie nie. Hoe kies mens tussen kinders en bejaardes?”
Verdagte in bejaarde se ontvoering bly in arres
Hy is onlangs borgtog van R3 000 toegestaan, maar bly in aanhouding omdat niemand dit kom betaal het nie.
Drie vas, een dood ná hulle glo Kersgeld roof
Mense het nie meer genade nie: As hulle jou sien, skiet hulle jou.
Twee vermeende plaasaanvallers ontsnap
Die polisie het teen Vrydagoggend nog geen inligting gekry oor waar die sewe hulle kan bevind nie.
Owerhede staan bont met vermiste kinders op strande
Smith sê ten spyte van hulle beste pogings om te verseker kinders raak nie weg nie, moet wetstoepassers soms kind-op-die-heup op en af strandlangs stap, terwyl hulle oor ʼn megafoon na ʼn kind se ouers roep.
Vrugtekoekvariasie: Sjokoladevrugtekoek
Nie almal hou van vrugtekoek nie, maar almal hou van sjokoladekoek. Beproef dié mengsel vir Kersfees!
Dirk Prinsloo in Belarus vrygelaat
Prinsloo en sy destydse lewensmaat, Cezanne Visser (ook bekend as adv. Barbie), is in 2002 in hegtenis geneem op aanklagte van onder meer verkragting en die vervaardiging van kinderpornografie.
Brand by die Paarl onder beheer
Niemand is beseer in die brand waarvan die oorsaak nog nie vasgestel kon word nie, maar die polisie stel ondersoek in.
Nuuskommentaar: Kiss, S.O.C.C.E.R., en nou ‘The Good, the Bad and the Ugly’
In hierdie ongewone nuuskommentaar word ’n tong-in-die-kies‑gids saamgestel om kiesers te help kies uit die groot verskeidenheid partye wat aan die 2019 algemene verkiesing gaan deelneem.
Ons kan by die Indiane gaan leer
Maar hoekom skryf ek vandag in die jaar 2018 oor hoofman Sittende Bul? Omdat hy ‘n waarheid kwytgeraak en as ons nou al in die jaar 2018 AD hierdie voorbeeld kan navolg, sal ons moontlik iets vir die nageslag kan nalaat, skryf Pierre Massyn.