Wayde van Niekerk se afrigter, Ans Botha, het aangedui dat Wayde aanstaande jaar terug op die atletiekbaan sal wees.
Alles vir Vrydag 21 Desember 2018
MRK ‘bekommerd’ oor Afrikanerbond se bewerings
“Die MRK moet egter aanspreeklik gehou word vir Suid-Afrika se nuwe rassisme….”
Eerste burger kry hofbevel oor lasterlike bewerings
Dit kom nadat ‘n sakeman die burgemeester as korrup bestempel het.
Twee sterf in fratsongeluk
Twee mans is Donderdagmiddag dood in ʼn fratsongeluk in Hendrik Verwoerd-rylaan in Centurion.
Gedagte vir die dag: Wat beteken “geseënde Kersfees”?
Die skaapwagters het teruggegaan na die veld en hulle kuddes terwyl hulle God loof en prys oor wat die engele vir hulle vertel het, en omdat hulle die Kind gesien het, net soos die engel gesê het. (Lukas 2:20)