“Dit beteken so baie. Ek kan dit nie in eens in woorde beskryf nie.”
Lees meerAlles vir Saterdag 22 Desember 2018
Video: Draai jou geskenk só toe
Dit bring groot vreugde om ʼn pragtige geskenk vir iemand te gee. Die uitsoek en toedraai van die geskenk is ook deel van die lekkerte. Met dié tegniek het jy nie eens kleefband nodig nie!
Oom Herrie se kerrie: Dis Kerstyd!
Kerstyd bring altoos by Herrie ’n warm gevoel om die hart – al van kleins af…
Maak jou eie lekkergoedbal-versierings vir jou Kersboom
Het jou Kersboom sy “glinster” verloor of is julle dalk opsoek na ʼn nuwe vars en eetbare idee om die Kersboom die jaar te versier?
Maak jou eie gedigte-kussingsloop vir ʼn slaapkous
ʼn Ligte kleur kussingsloop vertoon mooi indien met ʼn swart pen daarop geskryf word.
Beste uit die parlement: 2018
Uit die parlement is daar altyd genoeg vir die publiek om op kritiek te lewer, maar dalk is dit in hierdie dae spesifiek van pas om te erken dat iets goeds soms ook uit Nasaret kom – selfs die parlement het sy uitblinkers en hoogtepunte opgelewer.
Maak jou eie kolwyntjie-badsout
Verras haar gerus met hierdie pikante badsout-kolwyntjies om haar kuier vanjaar sommer ekstra spesiaal te maak.
SA se piepklein baba tuis vir Kersfees
Baba Hope Daniels is op 24 weke gebore en het toe net 300 g geweeg. Sy word geag as een van die kleinste premature babas wat nog in Suid-Afrika oorleef het.
Laat ʼn brakkie se Kerswens waar word
Ons het enigiets van Labradors, tot chihuahuas, tot Jack Russells en bulhond kleintjies. Maar, hier glo ons hoe groter die ‘pavement special’, hoe beter.”
Desember in Johannesburg
Ry jy dalk dié Desembervakansie met Jan Tuisbly se karretjie, maar moet bontstaan met ʼn sesjarige in die huis? Maroela Media het ʼn lys opgestel van kindervriendelike dinge om in die Johannesburg-omgewing te doen.
Gedagte vir die dag: Genade te midde van oordaad
Here, nou kan u dienskneg in vrede sterf soos U my beloof het. (Lukas 2:29)