Taaltoffie ondersoek die betekenis van “Oukersaand”
Lees meerAlles vir Maandag 24 Desember 2018
Video: Vakansieverblyf en jou regte
Wanneer jy by jou vakansiebestemming aankom en die idilliese gesinshuis reg op die strand wat jy maande gelede al bespreek en voor betaal het, is eintlik ʼn woonstel in ʼn woonstelblok kilometers van die strand af, wat staan jou te doen?
Feestyd: Risiko’s, vetjies en babas
Die feestyd hou ʼn groter risiko vir ʼn hartaanval in, Kersfees-vetjies verdwyn nie weer nie en meer babas word oor dié feestyd verwek. Lees meer oor dié interessante navorsing…
ToekomsVenster: Die ware betekenis van Kersfees
Help mense om die skakeringe van Kersfees te verstaan. Dis lag met ʼn traan. Dis gedempte vreugde. Dis hartseer bly. Kersfees het teen ʼn verbysterende prys gekom.
Beroemde foto 50 jaar gelede geneem
Dit is vandag presies 50 jaar gelede dat die bemanning van Apollo 8 die bekende foto geneem het van die aarde wat oor die horison van die maan opkom.
Nuuskommentaar: ‘Stille Nag, Heilige Nag’ en ‘Somerkersfees’
Vanjaar is dit 200 jaar sedert “Stille Nag” as Duitse lied die lig gesien het, en oor twee jaar is dit 50 jaar sedert Koos du Plessis se treffende “Somerkersfees” geskryf is.
Video: Die Kersfees-avonture van Simon se kat
Feestelike avonture saam met Simon se bekende kat!
Maak jou eie pepermente vir Ouma
Dié lekkers is ideaal vir iemand wat nie harde lekkers wil kou nie.
Skenkings stroom in vir Danville se liggiehuis
“Soos dit nou inkom, sal ons in Januarie volgende jaar wéér soveel kospakkies kan uitdeel.”
Prentjiemooi Kersfees in Duitsland
Sommige van die Kersmarkte in Europa trek tot vier miljoen besoekers oor die maand van Desember.
Maak jou eie lekkergoed-pizza
Baklei jy en jou ouboet gereeld oor die laaste stukkie pizza? Maroela help jou om hom te verras met sy eie lekkergoed-pizza!
Feestyd-doendinge in Kimberley
Kimberley is nie juis een van Suid-Afrika se tradisionele vakansiebestemmings nie, maar ʼn Desembervakansie in dié Noord-Kaapse stad hoef allermins vervelig te wees.
Pieter van Dalen praat oor die seelewe, natuurbewaring en stropers
En hoe vind mens oplossings vir die aanhoudende stroperkatastrofe? Pieter se antwoord is eenvoudig: “Bemagtig die stropers en gee elkeen sy eie stuk see wat hy kan bestuur!”
Gedagte vir die dag: Jesus praat Immanueltaal
“Die maagd sal swanger word! Sy sal aan ’n Seun geboorte gee. En die mense sal Hom Immanuel noem.” (Hierdie naam beteken: God is by ons.) Matteus 1:23
Só skitter SA spelers in voorste Europese reeks
Verskeie spelers uit Suid-Afrika tel onder die uitblinkers in die reeks om die Europese Kampioenebeker wat deur die voorste klubs in dié geweste uitgespook word.
SA twee kry meer as helfte van klub se 43 punte
ʼn Tweetal Suid-Afrikaanse spelers het Sondag meer as die helfte van hul span se punte in sy oorwinning van 43-36 in die Spaanse Liga van Eer behaal.