Is sommige politieke partye se Kersboodskappe nie maar deel van hul propagandaveldtog in eie belang nie?
Lees meerAlles vir Dinsdag 25 Desember 2018
ToekomsVenster: Bekommerd oor jou reputasie?
Hierdie Kersfees stel ieder en elk weer voor ʼn keuse. Wat maak jy met die Christuskind?
Foto’s: ʼn Wit Kersfees in New York
Frank Sinatra skep hoë verwagtinge van die stad van New York en dié stad met sy wolkekrabbers en bedrywige strate stel glad nie teleur nie, veral nie oor die Kerstyd nie.
Chris Chameleon: Die Kersfees-konsternasie
“…Kersvader begin nou so te wriemel dat die wit kussing wat om sy maag gebind is voor by sy baadjie begin uitpeul…”
Stille nag, heilige nag…
Wat ’n verrassing dat die wyse waarop God hierdie lig, hierdie groot verandering teweeg sou bring, ’n kind is – die Kind in die nag, wat die wanhoop van sonde en smart sou kom verdryf!
Pous veroordeel onversadigbare gierigheid
“Wanneer ons voor die krip staan, verstaan ons dat ons lewensvoedsel nie materiële rykdom is nie, maar liefde.”
Rowers se plan gefnuik om Kersgeld te steel
Die rowers se pleidooi dat hulle kontant nodig gehad het om die Kerstyd saam met hul familie te vier, het geen indruk op die polisiebeamptes gemaak nie.
Só bring bekendes Kersfees deur
Snotkop, Hykie Berg, Lizz Meiring en ʼn klomp ander bekendes het aan Maroela Media vertel wat hulle vir Kersfees gaan doen.
Die krag van my mense
Ons kan 2018 afsluit en 2019 ingaan met die krag van ons mense. Ek glo in saam, ek glo in ons. Ek glo in gemeenskapskrag. Ek glo aan ’n gemeenskap wat saamwerk. Ek het hierdie jaar die krag van my mense gesien. Ek sien uit na 2019 om met die krag van my mense te werk.
Woord: Kersfees
Wat is die oorsprong van die woord “Kersfees”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Podlitiek: Wat het Kersfees te doen met die Suid-Afrikaanse gemeenskap?
Wat het Kersfees te doen met die Suid-Afrikaanse gemeenskap, ons regstelsel en ons geskiedenis? Luister en lees gerus om uit te vind!
Luilekker leesstof vir die vakansie
Hier is ses van die bestes!
Video: Om elke dag dankbaar te wees
Wees dankbaar vir die geskenke wat jy reeds besit…
Gedagte vir die dag: Sy plek is nie leeg by ons feestafel nie
Ek is dankbaar teenoor God wat ons, omdat ons aan Christus verbind is, altyd saamneem in sy triomftog. Deur ons versprei Hy die aangename geur van sy kennis op elke plek. (2 Korintiërs 2:14)