Dankbaarheid is een van die uitstaande kenmerke van ʼn gelowige se lewe. Dankbare mense weet dat alles net genade en derhalwe onverdiend is.
Lees meerAlles vir Vrydag 28 Desember 2018
Maak jou eie boekmerk vir ʼn boekwurm
Vakansietyd word gebruik om luilekker te ontspan en daardie boek te lees waarvoor jy die hele jaar nie tyd gekry het nie.
Yoshi swem duisende km in ʼn jaar
Yoshi, ‘n bedreigde karetskilpad, is in 1997 na die Twee Oseane Akwarium gebring. Sy het net twee kilogram geweeg en het ʼn besering aan haar dop gehad. Sy is net meer as ‘n jaar gelede vrygelaat. Kyk hier hoe dit nou met haar gaan.
Klein dingetjies wat ʼn verskil maak
Om met klein dingetjies vir iemand, in sy leefwêreld ‘n verskil te maak, is soos om saad te saai en dalk nooit die oes te sien nie. Want sien, hulle wat saai om ‘n verskil te maak, saai onopsigtelik, onselfsugtig, uit hulle harte uit.
Uitdrukking: Iemand is nie hier om vlieë te vang nie
Waar kom ons aan die uitdrukking “iemand is nie hier om vlieë te vang nie”? Taaltoffie stel ondersoek in
2018: Bok-brekers, gekraakte rakette en balpeutery
Die jaar 2018 was propvol sporthoogtepunte – van omstredenheid tot emosiebelaaide vuispomppret is regstreeks op jou kassie gedek.
Amptelike brandstofprysverlagings aangekondig
Die amptelike brandstofprysverlagings vir Januarie 2019 is bekend gemaak.
Video en foto’s: SA se 2de nanosatelliet gelanseer
Die hoofdoel van die satelliet is om die land se kuslyn te bekyk en na veldbrande te soek.
Talle pienkvoete vir bekendes in 2018
Vanjaar het meer as 25 bekendes ʼn nuwe pienkvoet in hul huis verwelkom of het hulle aangekondig dat ʼn baba op pad is. Ons kyk terug op die babas wat gekom het, en dié wat op pad is.
Nuuskommentaar: Jaaroorsig 1 van 2018: Natuur en wetenskap
In hierdie eerste van vier oorsigte oor belangrike gebeure van 2018 word na gebeure in die wetenskap en natuur gekyk.
Maroela Media se 10 gewildste goeienuus-artikels vir 2018
Hierdie 10 artikels is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media se goeienuus-afdeling.
Goeie nuus wag op motoriste in 2019
Motoriste sal moontlik ʼn sug van verligting kan slaak aan die begin van die nuwe jaar.
Klaas Pieters: Die skrik van die Karasberge
Hulle het hom soos ‘n dier vir honderde kilometers gejag – uit die lug en te voet. Hy was manalleen verantwoordelik vir die grootste polisiesoektog in Namibië se geskiedenis. Maar wie was hierdie kalant?
Gedagte vir die dag: Die beste lê voor
Die een wat aanhou oorwin, sal hierdie dinge erf, en Ek sal vir hom God wees en hy sal vir My ’n kind wees. (Openbaring 21:7)