Hierdie was een van die gewildste gedorie-artikels wat Maroela Media die afgelope jaar geplaas het.
Lees meerAlles vir Saterdag 29 Desember 2018
Nuwejaar, troeteldiere en vuurwerke – ’n plofbare kombinasie
Een van die eerste dinge wat jy as diere‑liefhebber kan doen, is om by jou plaaslike veearts ʼn kalmeermiddel te kry.
Bekendes wat in 2018 dood is
Talle bekendes, plaaslik en wêreldwyd, is in 2018 oorlede.
Maroela Media se 10 gewildste tegnologie-artikels vir 2018
Hierdie 10 artikels is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media se Blikslim-afdeling.
Nuuskommentaar: Jaaroorsig 2 van 2018: Pres. Cyril Ramaphosa
Hardnekkige Ramaforie in sekere kringe lei daartoe dat verskeie naïewe Ramaphosa-aanhangers meen kiesers moet volgende jaar vir Ramaphosa (dus die ANC) stem “omdat dit die beste vir die land is”. Het Ramaphosa werklik in sy eerste jaar, eers net as nuwe ANC-president en toe as staatspresident, só goed gevaar om so ’n regmerkie te verdien? Die land se bekendste rubriekskrywende meningsvormers se raad is uiteenlopend en teenstrydig, en lewer soms die pikantste kaf op.
Baba Mienke: ‘God het haar nog ʼn jaar gespaar’
Sy sal waarskynlik nooit verstaan waarom die voorval daardie dag 18 maande gelede moes gebeur het nie, sê Verna, maar vandag weet sy dat dit haar sterker gemaak het. En nou kyk dié gesin net vorentoe.
Gedagte vir die dag: Vreugde is in die lug
Ek raai mense aan om die lewe te geniet. Vir die mens is daar niks goeds onder die son nie, behalwe om te eet en te drink en vrolik te wees, en dat vreugde hom begelei onder al sy geswoeg tydens die lengte van sy lewe wat God hom onder die son gee. (Prediker 8:15)