Voor jy as deel van die nuwejaarsvieringe daardie vuurwerk agter in jou erf aansteek, is dit wys om jou eers te vergewis van die bestaande wetlike regulasies hieroor.
Lees meerAlles vir Sondag 30 Desember 2018
Bankkoste: Spaar só geld by jou bank
Jy betaal vir die dienste wat jou bank aan jou lewer en jy betaal nie dieselfde vir al hierdie dienste by elke bank nie.
Slimmer verbruikers oor feestyd
Die land het pas uit ʼn tegniese resessie beweeg en verbruikers het nie juis goeie vooruitsigte vir 2019 nie. Gelukkig raak verbruikers al slimmer in die huidige ekonomiese situasie waar hulle die rieme maar dun moet sny om prysstygings, soos byvoorbeeld in brandstof, te bekostig.
2018 se belangrikste nuus
Hier is van die talle internasionale nuusgebeure wat in 2018 die wêreld laat regop sit het.
Video: Kyk hoe verloofringe in 100 jaar verander het
Al ooit gewonder hoe verloofringe die afgelope 100 jaar, van die 1910’s verander het? Watter dekade is jou gunsteling?
Laat weet ons gerus in die kommentaar.
Nuuskommentaar: Jaaroorsig 3: Die buiteland met die fokus op Trump, (Dis)May en Brexit, én Noord-Korea
Herman Toerien het die vernaamste internasionale nuusgebeure in drie hofies saamgevat – pres. Donald Trump, premier Theresa May en Noord-Korea.
Maroela Media se 10 gewildste nuusstories vir 2018
Hierdie nuusstories is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media.
Drie vroue met ʼn hart
Die ma van ’n seun wie se organe geskenk is na hy sy eie lewe geneem het; ’n dogter wat haar ma se nier ontvang het en die eerste vrouechirurg wat ’n hartoorplanting gedoen het.
Gedagte vir die dag: God is orals
God, die Heilige, beweeg oor die woestyne van Edom en van die Paranberg af. Sy groot heerlikheid vul die hemelruim. Die aarde is vol van sy lof! (Habakuk 3:3)