Is jy jammer oor verspeelde kanse en geleenthede wat in 2018 verbygegaan het? Belydenis is dan gepas.
Lees meerAlles vir Maandag 31 Desember 2018
Dié huis is nie nét ʼn huis nie
“Ons wil nie hê die meisies moet deur die sisteem ingetrek word en moed verloor nie. Ons help, want dit is ons hartsbegeerte.”
Maroela Media se 10 gewildste gedoriewaar-stories vir 2018
Hierdie 10 artikels is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media se Gedoriewaar-afdeling.
Video: Miljoene kyk na dié pa se video oor dissipline
“Hy was gister bietjie onbeskof met sy ma, so selfs vandag wat dit reën, moet hy nog steeds skool toe hardloop.”
Gee die onthou vrye teuels
Om die mooi van die verlede in herinnering te roep is soos om op jou uitskopstoel jou lê te kry, jou oë toe te maak dan jou onthou vrye teuels te gee.
En die Afrikaanse liedjie van die jaar is …
Ander kunstenaars wat groot byval gevind het, was Dirk van der Westhuizen, Refentse en Jan Blohm.
Nuuskommentaar: Jaaroorsig 4 van 2018: Binnelands en wat dit vir 2019 inhou
Verskeie analiste meen die party wie se sake die deurmekaarste is voor aanstaande jaar se algemene verkiesing, is die DA.
Hiervan droom bekendes in 2019
Maroela Media het by ʼn paar bekendes aangeklop om te hoor wat hulle graag in 2019 wil aanpak.
Foto’s: Wupperthal ’n tranedal ná verwoestende brand
“Die grootste gedeelte van die bewoners van die vernietigde huise is pensioentrekkers.”
Die hofsake wat SA vanjaar geruk het
Van ʼn gesinsmoord tot die wettiging van die private gebruik van dagga – Maroela Media het gaan kyk na van die grootste hofsake wat in 2018 aangehoor is.
Foto’s: Roerende erediens buite uitgebrande kerk gehou
“Dit is ʼn hartseer en vernietigende slag vir hierdie merkwaardige geloofsgemeenskap,”
Woord: Nuwejaarsvoorneme
Die woord van die week is “nuwejaarsvoorneme”
Gedagte vir die dag: Hou God se goeie hand vreugdevol vas
Aan die ewige God, ons Verlosser op grond van wat Jesus Christus vir ons gedoen het, behoort die heerlikheid, die grootheid, die krag en die mag van altyd af, ook nou en vir altyd. (Judas vers 25)
Oud-Bulls-spelers druk 3 keer vir Montpellier
Twee gewese Bulls-spelers het Sondag drie van Montpellier se drieë in sy sege van 41-13 oor Pau in die Franse Top14-liga gedruk.