Wat is hierdie ding van oor begin of nuut begin wat ons aan datums koppel en waarna ons voortdurend hunker?
Lees meerAlles vir Dinsdag 1 Januarie 2019
Toekomsvenster: ’n Ware reisgenoot
Ons is nie gemaak vir alleen wees nie.
Foto’: So lui wêreld 2019 in
Vuurwerk, konserte, godsdienstige saamtrekke en politieke toesprake was volop om die nuwe jaar mee in te lui.
Wonderwerk op Oujaarsaand toe vyf ongeluk oorleef
Die vyf het net geringe beserings opgedoen en is op die toneel behandel.
Oorgang kan ramp vir planeet inhou
Die klimaatsverandering genereer ook steeds meer ekstreme situasies, wat wissel van orkane, swaar reën, uiterste hitte tot langdurige droogte en wyd verspreide vuurstorms.
Berei jou kind só voor op graad een
Een van die belangrikste vaardighede wat elke kind moet hê wanneer hulle graad een toe gaan, is om hul eie naam en van te kan herken.
Foto’s: ‘Belaglike’ strooimeisie-modes deur die jare
ʼn Strooimeisie moet nooit die aandag van die bruid aftrek nie. Dit lyk egter of sommige bruide twyfelagtige modes vir hul strooimeisies beproef …
Troetelhonde laat kinders ontspan
Nie net kan Woef klaarblyklik help om Boetie of Sussie se selfbeeld te verbeter nie, hy dra ook by om angstigheid te verminder en sosiale inskakeling te vergemaklik.
2019 ʼn silwer randjie aan 2018 se donker wolk
Dit is so dat die donker wolke van 2018 nog swaar oor die land hang, maar daar is wel ʼn groeiende silwer randjie sigbaar aan die begin van 2019.
Hoe Kerskaarte kuns na mense gebring het
Die heel eerste Kerskaart het sy ontstaan gehad omdat ʼn Victoriaanse man van die hoër stand in 1843 nie kon byhou met sy briefwisseling nie.
Leon van Nierop kies 2018 se beste flieks
Leon van Nierop kies sy gunstelingflieks van 2018.
Vakansiegangers reis goedkoper huis toe
Die departement van energie het die amptelike prysverandering in die brandstofpryse vir Januarie bekendgemaak.
Hou dié hofsake dop in 2019
Talle opspraakwekkende hofsake wat in 2018 aangehoor is, sal in 2019 voortgesit word.
Nuuskommentaar: Nuwejaarsvoornemens, wenslysies en gebedslysies
’n Christen is nie ’n fatalis wat bloot net bid en dan alles aan die Here oorlaat nie – tensy dit nie anders kan nie.
Gedagte vir die dag: Wees geseënd!
Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose nie, en nie staan op die weg van die sondaars nie, en nie sit in die kring van die spotters nie. (Psalm 1:1, Bybel in Afrikaans 1933/1953)