Staan terug wenkbroue, dis tyd vir wimpers!
Lees meerAlles vir Woensdag 2 Januarie 2019
ToekomsVenster: Leef vanuit die werklikheid
Hoor hoe God jou ontmoet in jou op weg wees in 2019.
ʼn Alternatiewe vakansietyd vir dié jongelinge
Daar is kinders en jong mense vir wie dié lugkastele van sandkastele nooit realiseer nie, omdat hulle nie gesinne het nie. Daarom neem die Echo-jeugontwikkelingsentrums hul jong inwoners elke jaar op ʼn seevakansie.
Nuus en agenda: Waar lê die grens?
Intussen vervaag die grense tussen die nuus van gesaghebbende bronne en uitgesproke fopnuus al hoe meer.
Só lyk 2019 se modegiere
Wye jeans, deurskynende sokkies … watter modegier hou 2019 nóg in?
Video: Dié twee kan dans!
Mens se voete jeuk sommer om self te dans!
Politieke vooruitskouing vir 2019
Die bewoording van die Onteieningswetsontwerp wat reeds by die parlement ingedien is, gaan nou seker die volgende stryd oplewer.
ʼn Nuwe meenthuistuintjie in ʼn naweek
Elkeen smag na ʼn stukkie natuur waar ʼn mens smiddae ná werk ʼn kombers kan oopgooi en ʼn koppie koffie kan geniet.
Nuuskommentaar: Hoe voel goeie nuus?
Word die donkerwolk-berigte ’n bietjie van nader bekyk, blyk dit dat daar dikwels ’n mens betrokke was wat deur sy moedswillige of doelbewuste optrede die ramp veroorsaak het.
Wikipedia-kompetisie: Nagraadse student, wen ʼn jaar se klasgeld!
Die nagraadse student wat tussen 11 Desember 2018 en 31 Maart 2019 die meeste artikels op die Afrikaanse Wikipedia gepubliseer het, staan die kans om een jaar van sy of haar klasgeld te wen, en boonop as die Wiki-Meester gekroon te word!
Wikipedia: Onderwyser, word gekroon as die Wiki-Onnie!
Maroela Media het onderwysers se hulp nodig om ʼn bydrae tot die Afrikaanse biblioteek op Wikipedia te maak. Daar is reeds byna 68 000 artikels in Afrikaans op Wikipedia beskikbaar, maar dit skiet nog ver te kort aan die behoefte van Afrikaanse skoliere.
Die bittersoet van 2018 en my reistas vir 2019
Die vraag bly, hoe berei ʼn mens jou voor op die reis deur 2019 wat voorlê?
Gedig: Gedig vir jou
“vir jou wil ek ʼn gedig skryf…”
Kosblikkie-video: Spek-, kaas-en-broccolikoekies
Dít is ʼn heerlike en maklike resep en ideaal vir jou kind se kosblik of selfs jou eie kosblik!
Politieke oorsig: Ramaforie, grond en ʼn taai jaar vir politieke partye
2018 het polities beter geëindig as wat dit begin het, maar dit was ook ’n jaar waarin baie lede van die algemene publiek moedeloser geraak het namate die omvang van die land se uitdagings duideliker geword het.
SA’ners het in 2018 hierna op Google gesoek
Google het onthul waarna Suid-Afrikaners in 2018 die meeste gesoek het op dié internetsoekenjin. Kyk ook watter vrae het Suid-Afrikaners vir Google gevra en watter persone se name die meeste gesoek is.
Gedagte vir die dag: Leer mediteer
Sy behae is in die wet van die Here, en hy oordink sy wet dag en nag. (Psalm 1:2, Bybel in Afrikaans 1933/1953)