Haar huisbaas het gesê dat sy en nog huurders die deur van die kamer afgebreek en op die oorskot afgekom het.
Lees meerAlles vir Maandag 7 Januarie 2019
Meisieskole skop stof in ander se oë
Van die tien skole op die lys is ses in die Wes-Kaap, een in Pretoria en drie in KwaZulu-Natal.
Kaapse strande in Kerstyd soos kroeë
Wetstoepassers van die Stad Kaapstad moes bontstaan teen die einde van die Kerstyd toe veral oortredings van ordonnansies oor drankgebruik hulle hoofbrekens besorg het. Volgens…
Beeldskone model verloor depressiestryd
Op die oog af was daar niks verdag aan die omstandighede waarin haar liggaam gekry is nie.
Openbare beskermer gevra om Clifton-herrie te bekyk
Die stadsraad ontken dat hy enigsins by die voorval betrokke was.
ToekomsVenster: ’n Geestelike mikpunt
Sit jou voet in die water en beleef God nuut in 2019.
‘ANC sal oor 107 jaar steeds hier wees’
“Ons is die enigste organisasie in die hele land wat daartoe verbind is om ons mense se lewens te verbeter.”
Die wêreld in foto’s – 7 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Gesin se wedloop teen tyd ná pofadder seun pik
“Die plaaslike dokter het in haar lewe nog nooit met ʼn slangbyt te doen gehad nie en wou as gevolg van bygeloof nie aan die kind werk voor sy nie die slang lewend gesien het nie.”
Dié SA woorde nou in Oxford-woordeboek
“Deurmekaar”, “howzit” en “eina” is almal in dié woordeboek opgeneem.
Bethal in waterkrisis gedompel
“Een dag het jy water, vir die volgende vyf dae het jy weer niks nie. Dit is ’n groot gemors. Die mense is woedend.”
Gevangene neem lewe midde regstryd oor doodstraf
ʼn Veroordeelde moordenaar, wie se teregstelling keer op keer uitgestel is weens ʼn sloerende hofsaak oor die middels wat gebruik sal word, het sy eie lewe geneem.
Boklegende sterf op 89
Dr. Danie Craven meen hy was een van die beste slotte nog.
Slopery begin ná brand op Wupperthal
“Streng beheermaatreëls sal toegepas word en motoriste, onder wie toeriste, word aangemoedig om die dorp te vermy.”
Tussenverkiesings kan wys hoe die politieke wind waai
Vier tussenverkiesings landwyd kan in die aanloop tot die finale kiesersregistrasienaweek wys hoe die politieke wind waai.
Rox-Zee antwoord aanhangers se vrae
“Sy is mooi, maar sy is Engels,” het boer Réan gesê oor dié blouoog-blondekop wat tydens die eerste vyfminute-afspraak in die Kaap reeds sy aandag getrek het.
12-jarige gereed vir skooljaar ná kankerstryd
“Hendrik is ’n baie oulike kind met goeie maniere. Hy is soos ’n volwassene. Dit is seker as gevolg van alles wat hy moes deurmaak.”
Ekonomie: Jaar skop af op ʼn hoë noot
“Inflasie gaan waarskynlik heelwat laer wees as wat die Suid-Afrikaanse Reserwebank verwag, dus behoort rentekoerse nie verder verhoog te word nie.”
DA vra Ramaphosa om Zuma-regshulp te staak
Maimane se brief aan Ramaphosa volg op die nuus dat Ramaphosa eersdaags vir Zuma onder vier oë sal spreek.
Berei jou kind sielkundig voor op die eerste skooldag
Onderwerpe soos wat is ’n juffrou, wat is ’n skool en hoekom hulle skool toe moet gaan, is alles kwessies wat die skoolstelsel vir jou kind meer bekend kan maak.